Woodlands Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 'n handleiding met al die nodige inligting rakende die huis, WiFi en plaaslike besienswaardighede.
Gaste moet die huis verlaat soos hulle dit gekry het.
'n Breekskadedeposito word vereis en sal weer aan gaste terugbetaal word indien als glad verloop.
Toestelle en die stoof/oond moet afgesit word nadat dit gebruik is.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Gaste moet die sleutels in die sleutelboksie plaas tydens hul vertrek.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Derdepartybesprekings word nie toegelaat nie.
Gaste jonger as 21 moet deur 'n volwassene vergesel word.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang