LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodpecker Lodge | LekkeSlaap
+70

Woodpecker Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Woodpecker Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Ek is baie gasvry ontvang en die ontbyt was heerlik. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om my verblyf lekker te maak. Ek sal vir seker weer hier bly.

Paulette D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette D
Enkelreisiger

Heerlik en rustig. Ons het so lekker ontspan. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt onverbeterlik.

Ek het baie lekker gekuier by Colin en Viv en het heerlik ontspan. Ek sal Woodpecker Lodge baie sterk aanbeveel vir enige iemand wat die area besoek.

T.p. M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T.p. M
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs en het baie tuis gevoel.

Colin en Vivian is baie vriendelik en plaas hul gaste eerste op hul prioriteitslys. Ek het my gate uit geniet met ons gesprekkies tot vroeg in die oggend. Algeheel is dit baie netjies en skoon en ek kon vir die eerste keer in maande 'n ordentlike stort neem. Weereens baie dankie julle!

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvy-straat 409, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2d13dfc9cd479a4f39d76583c0a3fbbe351d12a3226dac6dcfc8e14f8b4c96d8ae7d9949d4cd7f0c20a6178b973234ae678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 409 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.344618673076 30.962744890244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!