Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 3
- B&B
Huisreëls
Slegs B&B. Geen selfsorg of gebruik van die kombuis of braai op die perseel word toegelaat nie. Wegneemetes word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook en damprook is verbode in die kamer.
Geen raserige partytjies of geleenthede nie.
Maksimum 2 gaste per kamer en geen ekstra gaste sal saam met enkelpersoon-besprekings toegelaat word nie.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat nie.
Stiltetyd: 22:00 tot 06:30
Geen selsorg/gebruik van kombuis/braai word op die perseel toegelaat nie. Wegneem-etes word toegelaat.
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 08:30 bedien. Daarna is die kombuis gesluit.
Wees asb. bewus van die spoedbeperking op die landgoed vir gaste en diere se onthalwe.
40 km/h op teerpad
20 km/h op sand- en grondpad
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
409 Rotsvy Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang