Woodside Garden Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 28 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Woodside Garden Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hogsback in die Oos-Kaap. Die perseel het 'n formele tuin van 2 hektaar en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat rustige verblyf in die natuur wil ervaar.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en ekstra sitplek. Daar is ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube.
Die groot stoep het buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die lieflike tuin waar daar baie hase en talle swerms plaaslike voëls te sien is.
Slaapplek
’n Bespreking by Woodside Garden Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicholas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Woodside Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodside-rylaan 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom