LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodstock Cottage | LekkeSlaap
+8

Woodstock Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfourstraat 64, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van dié woonbuurt 'n lewendige, woelige mengsel van kos, mode, kuns en ontwerp.

Die kothuis het 2 slaapkamers en kan slaapplek aan 5 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.

Die Victoriaanse kothuis is ingerig met oorspronklike kuns, antiekware, en moderne geriewe soos 'n platskerm-TV in die sitkamer. Gaste het toegang tot 'n omvattende versameling van boeke, CD's en DVD's, en kan gerus hiervan gebruik maak. Verder spog die kothuis ook met 'n binnehoftuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Woodstock Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Woodstock Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Balfourstraat 64, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodstock Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfourstraat 64, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMjE5YzljLTMxMWEtNDZhOC04ODBiLTUxMzNlMTNjMTgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 64 Balfour Street Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9348381 18.4521977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!