LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodys Cottage | LekkeSlaap
+17

Woodys Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Pevensy-weg en Sani-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodys Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oulike houthuisie op 'n privaat plaas, 3,7 km buite Himeville in die suidelike Drakensberge. Die plaas is naby 'n rivier en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.

Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne word voorsien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel en lei na 'n groot privaat balkon en 'n tuin. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus en gasbraaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis het WiFi.

Die kothuis bied 'n lieflike uitsig op die berge en rustige wandelinge of voetslaan. Vlieghengel kan in die omliggende omgewing geniet word. Die eiendom is volledig omhein met 'n afstandbeheerde hek en gaste het toegang tot parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Woodys Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • H/v Pevensy-weg en Sani-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Pevensy-weg en Sani-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5ef58494eac216bd620929869e58365c05e832be7b2f6adbeeb3b9bde6b51abb4e64f7658d8b99c63ad91cce8632486758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) Corner of Pevensey Road and Sani Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.720821116735 29.524746977146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!