Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woonstel @ Bleshoender

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Woonstel @ Bleshoender
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudolph D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vol DSTV; alle sport kanale. Ausie Ope Tennis lewendig gevolg!

Dit is reeds die 3e keer dat ons by Woonstel @ Bleshoender tuisgaan (ons besoek familie is 'n aftreeoord) en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Ons broer en suster het ook al hier tuisgegaan, geen klagtes. Ons bly baie lekker by Chrisna en Joe. Die woonstel is sentraal geleë, dog stil, en het alles wat 'n nie-sosiale selfsorgreisiger benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, goed toegerus - ons beveel dit gerus aan!

Ons het ons verblyf baie geniet - die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Die laaste dag was daar waterprobleme en kon ons nie stort nie, maar dit was buite hulle beheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dit was lekker om jou te ontmoet.
Dankie dat jy die woonstel netjies gelos het.
Hoop om jou weer te sien! Groete vir jou moeder.

Woonstel @ Bleshoender
Rudolph D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel @ Bleshoender is ideaal, koste effektief. Ons sal dit definitief weer gebruik.

Dit is uiters goeie waarde vir geld. Met die DStv kon ons RWC 2023 wedstryde sien. Alles wat mens benodig vir selfsorg is daar en dit is netjies en skoon. Die bed en linne is gerieflik en ons het heerlik geslaap met oorgenoeg ekstra komberse vir koue aande. Sedgefield is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie dit was net n plesier om jul hier te hê. Mooiloop!

Woonstel @ Bleshoender
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye mense - ruim woonstel met al die geriewe.

Dit was lekker om hier te bly. Selfs die batteryligte het gehelp gedurende beurtkrag. Woonstel het alles wat jy nodig het en is ruim, skoon en gerieflik met 'n ordentlike TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Hopelik sien ons mekaar weer eendag. Voorspoed vorentoe en groete aan vroutjie.

Woonstel @ Bleshoender
Sonelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle V
Enkelreisiger

Baie rustig.

Dit was baie rustig en als wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Mooiloop tot dan.

Woonstel @ Bleshoender
Ben D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Pragtig skoon en puik toegerus. Sentraal gelee. Puik vir 2 mense.

Wonderlike vriendelike eienaars. Privaatheid word respekteer. Eenheid is puik toegerus en sprankelend skoon. Mooi uitsig oor die Sedgefield meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dankie Ben. Dit was lekker om jou hier te hê met jou mooi soet hondekinders. Hoop ons sien jou en vroutjie weer. Groete

Woonstel @ Bleshoender
Johan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting. Sal weer na 103 Bleshoender gaan.

Goed toegerus. Kruisventilasie. Stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Hoop ons sien weer. Mooiloop.

Woonstel @ Bleshoender
Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Alles was pragtig, kon net sowel my huis gewees het WiFi en DStv was 'n bonus. Chrisna en Joe het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie was so lekker om jul hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Groete

Woonstel @ Bleshoender
Louisa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Die woonstel is netjies en goed ingerig. Hoogs aanbeveel vir gaste wat rustige verblyf soek. Baie dankie Chrisna en Joe, ons het dit vreeslik geniet. Was ons eerste besoek aan Sedgefield, maar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle weer.
Groete

Woonstel @ Bleshoender
Mareta M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, ruim, netjiese verblyf en lekker privaat. Die uitsig is fantasties.

Joe en Chrisna, baie dankie vir 'n heerlike week van ontspan in julle pragtige netjiese woonstel. Die braai werk perfek, ons Karoo-ouens sal volgende keer onthou om die hele sak hout op te sit! Daai bank en stoele onder die boom was 'n belewenis met die Suikerbekkie wat besig was om nessie te bou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Goeie dag Mareta,

Baie dankie! Was heerlik om julle te ontmoet.Tot volgende keer, mooibly!
Groete
Chrisna en Joe

Woonstel @ Bleshoender
Gideon A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was met vakansie, weg van die huis af, tog by die huis, fantasties, hemel op aarde.

My verblyf by Woonstel @ Bleshoender was perfek. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n vakansie soek, by die huis en tog weg van die huis af. Die een ding wat baie opvallend was, is die vriendelikheid van al die mense oor die kleurgrens heen. Die gasvrou en haar man, hulle was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Hallo julle,
Baie dankie! Met sulke gawe mense soos julle, hoe dan anders! Hoop om jul weer te sien.
Beste wense
Chrisna en Joe

Woonstel @ Bleshoender
Driekie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money and great hosts.

We really enjoyed our stay and would definitely use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Beste Driekie,

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en net 'n plesier om julle hier te ontvang.

Hoop ons sien julle spoedig weer.

Groete,
Woonstel @ Bleshoender

Woonstel @ Bleshoender
Jd J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Sal Bleshoender enige tyd aanbeveel. Die woonstel is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie,
Hoop ons sien jul weer!
Groete

Woonstel @ Bleshoender
Elzona S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis en ontspanne gevoel.

Dit is baie netjies en skoon. Ons is mal oor hoe die woonstelletjie ingerig is. Dadelik tuis en welkom gevoel. Chrisna en Joe is baie behulpsaam en vriendelik. Ons wou eintlik intrek en net daar bly. Meer as dit het niemand nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien weer! Groete

Woonstel @ Bleshoender
Riana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met 'n baie gasvrye gasvrou!

Die woonstel is pragtig en netjies met 'n wonderlike uitsig. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Ek beveel die plek met 'n geruste hart aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien weer!

Woonstel @ Bleshoender
Sias M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ruim.

Ons het baie lekker gebly in die woonstel. Ouerig, maar baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en tegemoedkomend. DStv en WiFi altyd 'n lekker ekstra om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Was lekker om julle te ontmoet.

Woonstel @ Bleshoender
Keith F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was really lovely and the host were fabulous.

Our stay at 103 Bleshoender was so tranquil and enjoyable. My wife and I enjoyed the neatness of the accommodation and the hospitality of the owners. The little touches of tea, coffee, rusks and milk was impressive as well as the bathroom shampoo, soaps and towels too. It's highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Thanks for the lovely review. It was a huge pleasure hosting such friendly people and the chocolates and nuts were much appreciated. Hope to see you again soon.

Woonstel @ Bleshoender
Hannelie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Is baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies met beskuit en koffie en tee. Absoluut baie privaat en baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie Hannelie, dit was heeerlik om jul te ontmoet en baie dankie jul die woonstel so netjies gelos het. Hoop om jul weer te sien. Groete

Woonstel @ Bleshoender
Anton Fourie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Fourie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Alles in plek.

Voldoen aan al die vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet!
Baie dankie xx

Woonstel @ Bleshoender
Guy B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die verblyf was fantasties. Ons het dit baie geniet. Dit was rustig, skoon en netjies. Sedgefield is ideaal geleë vir mense wat ook omliggende areas wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie. Om ons te help verbeter, kan julle gerus aanbevelings rakende veiligheid en ligging met ons opneem. Daar is veiligheidshek, alarm plus toesluit garage. Baie dankie!

Woonstel @ Bleshoender
Mariette P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Tuiste weg van die huis.

Ons het ons tydjie by Woonstel @ Bleshoender terdeë geniet. Die eienaars se gasvryheid is oortreffend en ons het so welkom gevoel (tuiste weg van ons eie huis!). Die woonstel is baie netjies en baie gerieflik en het alles wat mens kan benodig. Ons het ten alle tye ook baie veilig gevoel (wat vir my baie belangrik is wanneer ek 'n plek besoek). Ons sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie! Was heerlik om julle as gaste te hê en dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Hoop ons sien jul spoedig weer.

Woonstel @ Bleshoender
Allan J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustig en het dit baie geniet. Netjies en view is awesome.

Ons het die tydjie baie geniet. Plekkie baie netjies en huislik. Sal weer terug gaan en die uitsig geniet. Net wat 'n mens se siel nodig het. Vriendelike ontvangs. Als 100%. Sal die plekkie aanbeveel aan al my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie!! Altyd lekker om nuwe gaste te ontvang wat dan soos ou vriende word!

Woonstel @ Bleshoender
Willem D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Besigheidsreis

'n Stukkie van die huis wat saam jou gaan.

Van af die tyd wat 'n mens daar instap tot wanneer jy uitgaan is dit asof jy 'n klein stukkie huis by jou het. Ek was absoluut gek oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dis dierbaar, dankie Willem. Hoop ons sien jou gougou weer!

Woonstel @ Bleshoender
Annemarie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Enkelreisiger

Warm en huislik met vriendelike en gasvrye eienaars.

Beslis 'n plekkie wat ek huis kan noem met vriendelike en gasvrye mensies. Dankie aan Chrisna en Joe vir julle fantastiese ontvangs, geselsies en koffie. Beslis 'n weer kom kuier plek en geen gebrek aan enige geriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie Anne-marie. Was lekker om jou te ontmoet en dankie dat jy die woonstel so netjies gelos het..dit word hoogs waardeer. Hoop ons sien jou gou weer. Mooiloop

Woonstel @ Bleshoender
Suretha B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel het alles wat nodig is.

Het heerlik gebly. Chrisna en haar man het ons baie welkom laat voel. Die woonstel is ruim en het alles wat nodig is. Goeie waarde vir jou geld. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Dit was heerlik om jul as gaste te hê. Hoop ons sien julle weer.

Woonstel @ Bleshoender
Hannes N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel is baie goed ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woonstel @ Bleshoender se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en dit sal heerlik wees as julle weer kom kuier in Sedgefiled (volgende keer kom vra ek regtig vir daai lekker Maleise kerrie wat jy gemaak het).

Woonstel @ Bleshoender
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdQCrWocpWinjNJUrnjm5URfF5Mikgj8Qt6OBlUsvQT5ypsDU2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 103 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022665560197 22.810378088885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem