Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel, ideaal geleë in 'n sekuriteitskompleks in die pragtige Mosselbaai Gholflandgoed.

Hierdie selfsorg woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n binnenshuise braaiplek, en 'n oopplan kombuise en leef-area. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte bed, 'n en-suite badkamer en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en daar is ook 'n ekstra slaapbank in die leef-area.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, vries/yskas, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en die baie ruim leefkamer het 'n TV met 'n DVD-speler. Die braaikamer het 'n pragtige uitsig op die tuin.

Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe net 'n klipgooi van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woonstel Op Mosselbaai Golf Landgoed gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za