Wyford Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, weg van die stad se rumoer.

Ons bied verblyf in 5 kothuise, waarvan 3 troeteldiervriendelik en volledig omhein is. Die eenhede bied slaapplek vir 3 tot 9 gaste en het 1, 2 of 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elkeen het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster en ander toebehore.

Die kothuise het ook elkeen 'n kaggel en 'n privaat braai-area in die tuin. Daar is verder ook 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos perdry en staproetes, op die perseel beskikbaar.

Gaste is ook welkom om 'n fiets saam te bring en die bergfietsroetes in die bergagtige omgewing te verken. Elke nou en dan kan jy selfs gelukkig wees om sneeu te sien.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wyford Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za