Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wyford Farm

Aloe Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Die badkamer langs die onderste slaapkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die tuin is omhein en ideaal vir gaste met honde.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Verskeidenheid vars en gevriesde maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste in jou kothuis geplaas word. Dit moet 24 uur vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Poplar Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis se tuin is omhein en is ideaal vir gaste met troeteldiere. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is 'n solder-area met 4 enkelbeddens. Die leefarea het 'n kaggel, kombuis, sitkamerstel en 'n etenstafel. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Verskeidenheid vars en gevriesde maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste in jou kothuis geplaas word. Dit moet 24 uur vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jacaranda Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer met 'n kaggel. 'n Enkelmatras vir 'n ekstra gas is beskikbaar indien daar vooraf gereël word. Aan die ander kant van die kamer is 'n kombuisie met 'n stofie, mikrogolf, yskas en 'n etenstafel met stoele. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ruim stoep met 'n uitsig oor die plaasdam, braaigeriewe en 'n tafel met stoele.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Verskeidenheid vars en gevriesde maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste in jou kothuis geplaas word. Dit moet 24 uur vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die slaapkamer. Daar is 'n leeshoekie aan die een kant van die vertrek met 'n kaggel en 'n TV met plaaslike kanale. Die TV het 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die kombuis het 'n stofie, mikrogolf en 'n yskas. Daar is 'n draagbare braai op die stoep wat 'n uitsig oor die swembad en tuin bied.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Verskeidenheid vars en gevriesde maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste in jou kothuis geplaas word. Dit moet 24 uur vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6375714f578a6016f9240840967c0b46b283e031d3229dfba7f2375cca9f4aa145f6f642f5d9f3fe296dec0ca161ae501024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Wyford Farm Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.410273642363 29.426674049464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem