Van Reenens Pass  Akkommodasie by Wyford Farm | LekkeSlaap
+32

Wyford Farm

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 30 resensies vir Wyford Farm
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christo F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Plek met baie geskiedenis.

Marsha L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marsha L

Ons het as familie met ons 2 honde net hier oornag op pad Suidkus toe.

Eers was daar nie water in die krane nie - is toe uitgesorteer. Die vlieë was oorweldigend. Eenheid is nie baie skoon nie en kort aandag. Muise deur die nag in sitkamer. Ons het bespreking gehad met ons terugkoms, maar het eerder verbygery.

Karen S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer en lekker rus op pad na KZN.

Sheila was baie vriendelik en ek het die rustige atmosfeer baie geniet.

Ernst R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, veral as mens een of twee aande wil oorslaap op pad.

Wyford Farm is 'n pragtige plaas geleë langs die N3. Dit is redelik netjies en skoon. Als wat mens benodig is daar.

Wendy H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, lovely walks. Great for a stop over to or from Joburg.

Lovely place to stay, highly recommended.

Gert D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan.

Alles was skoon en netjies. Nieteenstaande die reënweer het Sheila uitgekom en seker gemaak ons is gelukkig.

Izalda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izalda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vol verrassings uit die ou verlede.

Ons het 'n heerlike tyd daar gehad. Al die klein goedjies wat mens laat besef hoe gejaagde lewe ons lei. Vriendelike ontvangs, kon heerlik gaan stap dit was regtig baie lekker.

Jacolene B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning little place. Friendly people and a beautiful farm. Loved it!

Really enjoyed our stay. We will definitely visit again. The farm is beautiful! And the history is awesome. Thanks for a stunning stay!

Wyford Farm's terugvoer

Hi Jacolene,
Thank you for your review and I am glad you enjoyed your stay.
I hope to see you again soon.
Regards,
Sheila

Wyford Farm
David P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely overnight stop.

We loved our brief stay at Wyford Farm. Fresh air. Lovely walk. Log fire in the evening. Early start the next day.

Mariette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Beeldskone plaas met ‘n fantastiese ligging.

Ons was twee gesinne met jong kinders en het heerlik gebly in die karaktervolle Poplar Cottage. Die kinders het die plaas met al die diere vreeslik geniet. Die Poplar Cottage is eenvoudig en smaakvol versier en ons het dadelik welkom gevoel. Ons sal graag weer die mooi plaas besoek op pad see toe.

Erika D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam.

Chalet kort aandag, nie skoon. Gras was nie gesny. Vir die prys kon ons beter verblyf gekry het. Nie 'n aangename ervaring.

Rene Maria B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene Maria B
Enkelreisiger

Rustic accommodation in a beautiful, peaceful setting.

Rustic accommodation in a beautiful and peaceful farm setting. This is a working farm so expect animal aromas and large cow patties on your walks. Very friendly hosts and their dogs welcomed me. Wet, misty weather prevented my hoped for horse ride but a good walk across paddocks and next to river compensated. Lovely indoor fire, with abundant wood supplied, made for a cosy evening.

Chani S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie netjies, goed ingerigte verblyf met vriendelike eienaars en mooi staproetes.

Shannon C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place for an overnight stop.

A cute cottage that could sleep a couple and one child. Fresh milk, tea, coffee and sugar is supplied. The small kitchen is adequate if you want to prepare a meal. The only complaint was the double bed, it needs a new mattress.

Natie T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam. Ons pas maklik aan.

Die eienaar is gaaf en behulpsaam. Dit is 'n plek/plaas met baie historiese geboue. Plaashuis is nog 'n klip gebou. Die kothuis het aandag nodig. Die rietstoepplafon val uitmekaar. Die aanwysings tot by plaashuis is vaag. Beddegoed en linne is skoon, maar plek het goeie skoonmaak nodig, baie stof. Tuinstoele op stoep gee mee en is van sagte, swak plastiek. Daar staan baie ou, vervalle implimente en rommel op die plaas rond. Gewone kar kan egter nie maklik steil paadjie af en op ry nie. Plaas kort algemene opknapping. Baie potensiaal.

Andries M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plaaslewe opset.

As jy soek vir 'n lekker wegbreek en vir iets anders as die normale hotel opset, dan is hierdie die plek. Kaggel het gehelp om die koue weg te hou. En slaapplek was warm en knus.

Christo N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Gesin met tieners

Heerlike plaashuis!

Pragtige huis en omgewing. Redelik naby aan N3 so jy hoor bietjie die pad se geraas.

Monica L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica L

Glad nie wat ons verwag het nie. Die foto is baie misleidend.

Die plaaslike diere het ons honde kom aanval, en een is gebyt. Ons kon glad nie rondloop nie, want die koeie was orals en het heelaand geraas. Die toilet was vuil.

Paul B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant met geskiedenis.

Alhoewel dit vrek koud was, was ons aangenaam verras met Wyford. Die plekkie was netjies skoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar is ook 'n interresante geskiedenis om te lees aangaande die plaas. Dit was ook lekker dat hout en charcoal klaar reggestaan het om te braai en die stofie binne het ook baie gehelp om die atmosfeer baie lekker te maak. Die gasvrou was ook baie vriendelik. Ek wou vreeslik graag my klein visstokkie in die plaas dam gooi, maar was nie seker of dit toelaatbaar was nie!

John F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and wonderful place to overnight.

This is our second visit to Wyford Farm and both times were most enjoyable. We stayed in the Garden Cottage as we were just sleeping over the one night and Aloe Cottage was being upgraded. Garden Cottage is cute with everything you need, including a lovely jet-master inside. There is a braai outside as well as a swimming pool. But as it was cold we stayed indoors and used the jet master to keep us cosy. Sheila is very accommodating and our little dogs could run around as the Cottage is fully fenced. Sheila is also very generous and there was plenty of firewood and Blitz to keep us warm.

Marietjie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende oornag plekkie.

Die plaas het 'n ryk geskiedenis. Geboue oud en ietwat verwaarloos voorgekom. Tuine om die cottage kort ook ernstig aandag, cottage was binne baie skoon.

Anna D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te afgeleë.

Het die stilte geniet, maar die plek is te afgeleë en ek as vrou het baie onveilig gevoel.

Joggie P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie P
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig waar mens kan kom rus.

Sal weer kom maar sal eerder meer dae daar wil spandeer. dis nie 'n een aand plek omdat dit so mooi is. Die plek kort net 'n mooi skoonmaak, die potte was nog vuil, het nog van die vorige mense se kos in gehad en die mikrogolf het nie gewerk. Sal dit aanbeveel vir vriende.

Jan E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan E
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het nie.

Daar was tans 'n droogte oor die area so daar was geen groen gras soos in foto's nie. Die swembad was ook buitewerking oor die droogte so kon niks doen op die plaas behalwe om te gaan rondstap nie. Ons kamer het ook nie 'n TV gehad nie, maar die eienaars het ons na 'n ander kamer verskuif wat alles gehad het.

Andrew F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige omgewing en cottage is baie gerieflik. Mooi omgewing om te stap en te ontspan.

Alvin G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alvin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek op pad na Durbs.

Ons akkommodasie was voldoende vir die aand. Ons het vars melk van die plaas gehad om saam met ons tee te drink en 'n lekker warm vuur om warm te word ná 'n winteraandrit op die fiets. Die enigste ding wat ek graag wil sien, is meer waterdruk vir die stort wat moeilik was om reg te kry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good overnight spot on our way to Durbs.

Our accommodations were adequate for the evening. We had some fresh milk from the farm to go with our tea and a nice warm fire to warm up after a winter evening ride on the bike. The only thing I'd like to see improved is more water pressure for the shower which proved tricky to operate.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco B
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Poplar cottage. Dame is glad nie vriendelik nie. Jy huur 'n hele huis, maar betaal per kop. Braaier was buite onder 'n vervalle dakkie sonder 'n lig. Die plek slaap 8 mense, twee het gestort toe is daar geen warm water nie. Die hout wat gegee word vir kaggel brand nie, dit gaan dood binne minute en is baie swak hout en kaggel rook erg in huis. Drein buite is verstop met oorstokkies en goed. Dit is nie baie skoon nie en amper geen "cutlery" nie, dit vir 'n plek wat 8 slaap. Regtig nie die geld werd nie en ek sal dit nie aanbeveel nie, lyk mooi, maar looks can be deceiving!

Tanja F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja F

Perfek!

Pragtige uitsig! So rustig en stil, plaas atmosfeer. Alles was netjies en skoon. Die huisies het alles in wat mens nodig het. Mnr. en Mev, Russel was baie vriendelik en behulpsaam met ons groep se benodigdhede. Sal definitief weer teruggaan.

Anelize V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize V

Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat 'n mooi oornagplek soek met lekker stapplek. Dis "pet friendly".

Sien sterre.

Danette V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette V

Mooiste mooi tussen die berge.

Ons het vir die eerste keer besluit om oor te slaap op pad na die Suidkus en ons sal dit beslis weer so doen en weer by Wyford oornag. Ons het tuis gegaan in Jakaranda-huisie en dit het die mooiste uitsig oor die dam. Laatmiddag kom die perde water drink en in die aand word jy bederf met 'n paddakoor. As goggas jou laar ril, bring gerus die doom saam. Maak seker jy pak jou stapskoene in om die plaas te gaan verken. Met ons aankoms is daar 'n braaier met hout gepak en in die kombuis was koffie, tee, suiker en heerlike vars plaasmelk. Ek sien uit na die volgende keer wat ons hier kom bly.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhM2VmMDZjLWI1MDgtNDZiZi05MGYxLTZjODZmNDVjNjAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 4 Wyford Farm Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.410273642363 29.426674049464
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za