LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wyndford Holiday Farm | LekkeSlaap
+52

Wyndford Holiday Farm

  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wyndford Holiday Farm is 'n gehalte- en sakpas- vakansiebestemming vir die hele gesin en 3 smullekker maaltye per dag word ingesluit. Hierdie gastehuis is in Caledonspoort, Wynford en bied gaste die geleentheid om weg te breek vanaf die alledaagse gejaag.

Verblyf word gebied in chalets met 'n Switzerse styl wat eenvoudig, dog luuks is. Daar is dubbelkamers, rondawels en gesinsuites met skakeldeure. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en ondervloerverhitting.

Daar is ’n groot swembad en WiFi. Gaste kan etes teen 'n ekstra fooi bestel.

Begeleide staptogte kan elke dag onderneem word en avontuurvrate kan lekker 60 m deur die woud Zipline of abseil. Die plaas spog met omtrent 7 grotte wat gaste kan verken of hulle kan in een van die stoele in die woud ontspan terwyl die kinders in die boomhuise speel.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Wyndford Holiday Farm
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wyndford Holiday Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe049240cc12f649c8716dad306c03d2d3c5e65444858f7ef9bc55dd03fea304a1398179007f1c86dfceb837d6ba4007471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Wyndford Holiday Farm Caledonspoort 9725 Vrystaat 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.69356638443 28.232696056365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!