Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xamarin Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Xamarin Gasteplaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Xamarin Gasteplaas is tussen die wingerde van Sir Lamberts Wines in Lambertsbaai geleë. Die akkommodasie is ongekunsteld, ouderwets en betroubaar. Xamarin het ryk Nama-grond en daar waai 'n koel seebriesie om jou van die Afrika-son se hitte te verlig. Daar is wilde poue wat vry op die perseel rondloop.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied en kan 2 tot 6 gaste akkommodeer. Daar is semi-selfsorg-eenhede en ten volle toegeruste selfsorggeriewe.

Destyds het wilde diere in die omliggende heuwels en vlaktes van die Panorama Park Natuurreservaat rondgeloop en deesdae is daar verskeie spesies fauna en flora wat steeds tot die unieke karakter van die omgewing bydra. Xamarin se unieke wynetiket is getooi in oranje, geel en rooi en elkeen vertel die storie van die grond en die son, die bekende Namakwaland-blomme, die wingerde in herfs en die tradisionele vure wat deur die San in die streek gemaak is.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Xamarin Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Xamarin Gasteplaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Xamarin Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Xamarin Gasteplaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTVhZDU5LTJkMjgtNGIyMC1iNTYwLWQxY2QwYmE3MTE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 77 5 1 5 Xamarin Guest Farm Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.088514920493 18.365052938461