LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Xanadu Guest Villa | LekkeSlaap
+64

Xanadu Guest Villa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Xanadu Guest Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuksheid vanself met die rustigheid en stilte net om na die see te luister was alreeds 'n wenner!

Die ontvangs was met 'n lekker cappuccino terwyl ons vir die kamer gewag het. Die mooi see-uitsig vanaf die luukse sitkamers is asemrowend, net die beste 180°-see-uitsig van jou eie villakamer en stoep, mooiste tuine verbind die villa met die duine. Die plat strand loop vir kilometers na albei kante toe en dit was baie lekker om vroeg jou skuifdeur oop te maak om te luister na die see of om op die strand te gaan stap. Dis nou hoe om 'n naweek deur te bring. Met 'n baie lekker ontbyt en tafels wat uitkyk oor die tuine en see was 'n goeie begin vir elke oggend. In die somer sal die swembadarea baie lekker wees om te gebruik sowel as jou eie villakamer se groot stoep met 180°-uitsig.

Tanja V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Sal met liefde weer daar gaan bly.

Xanadu Guest Villa is 'n pragtige, netjiese gastehuis en die ligging is perfek! Die uitsig vanuit die kamers en ontbytarea is ongelooflik. Geen moeite is te veel nie. Ek beveel dit met die grootste vertroue aan vir enigiemand wat reis vir werk of net 'n naweek weg.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie dankie, julle is gaste duisend.
Kom gerus weer.
Tersia en Albert

Xanadu Guest Villa
Devos H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus en pragtige see-uitsig.

Baie mooi en skoon villa. Sal dit aanbeveel.

Renate J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renate J
Gesin met klein kinders

Fantasties! Ons het dit werklik baie geniet.

Die verblyf is smaakvol en mense vreeslik gasvry, ons het die oorslaap by Xanadu werklik baie geniet. Moet bieg, die slaap op die bank vir my 10 jarige dogter was baie ongemaklik en het nie lekker vir haar gewerk nie. Kan dalk werk vir 'n toddler, onder 5 jaar. Volgens die webtuiste is dit R350 indien 'n ekstra persoon eet, maar die prys vir die kamer is R1500. Ons was R350 gevra vir die ekstra persoon (ons dogtertjie) in die kamer, alhoewel daar nie regtig ordentlike slaapplek vir haar was nie. Waaroor ons nogal verras was toe ons daar aankom en die uitstaande rekening betaal.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Liewe Renate,

Dankie vir die mooi verslag. Die normale tarief vir hierdie suite is vir 2 persone wat deel, 'n derde persoon of kind is addisionele fooi per nag.
U het 'n Winter Korting van 50% ontvang en vir 2 gaste bespree u dogter van 10 is nie voor bespreek nie. Met u aankoms was daar deur Albert persoonlik gevra of u dogter op die slaapbank sal slaap en of daar 'n enkelbed ingedra moet word en of sy in 'n aparte kamer wil slaap. U het laasgenoemde aanbod van die hand gewys. Die slaapbank was volgens u volkome in orde. Dit is 'n splinternuwe slaapbank en verskil ons met respek dat dit nie ordentlike slaapplek was nie. Die additionele fooi was nie net vir ontbyt nie , dit sluit ook in die linne, lakens, duvet en handdoeke se was en stryk , warm en koue water vir bad en stort,koffie, tee en ontbyt en gebruik van die slaapbank.

Xanadu Guest Villa
Hannelie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig oor die see en vir seker die mooiste gastehuis wat ek al tuisgegaan het.

Alles wat jy benodig is beskikbaar in die kamer. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die mooi badkamer is beslis 'n bonus. Ek sal beslis weer hier bly.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie Dankie.
Julle is net sulke vriendelike en gewaardeerde gaste.
Voorspoed.
Tersia & Albert.

Xanadu Guest Villa
Almero W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Voorwaar 'n bederfplek soos min. Van die oomblik wat jy arriveer tot jy vertrek word jy op die hande gedra.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie Dankie, julle is ook 5 ster

Xanadu Guest Villa
Eustacia M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eustacia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Wow! Nog nooit het ek 'n plek ervaar waar als so perfek is nie. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Ons gaan definitief weer kuier!

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle graag weer.

Xanadu Guest Villa
Hein V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker en gerieflike, rustige, bekostigbare wegbreek.

Asemrowende woning, baie modern, luuks, privaat, gerieflik, uitstekende diens deur personeel en ongelooflike uitsig en nabyheid van die pragtige wit sandstrand en die mooiste see-uitsig.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie Dankie. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg.

Xanadu Guest Villa
Gavin S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantabulous!

Very well situated! Great location with extremely friendly hosts.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Thank You.
Only a pleasure.

Xanadu Guest Villa
narine k - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
narine k
Saam met vriende

Luuks en baie deel van die natuur!

Sien die sterre hieronder.

Xanadu Guest Villa's terugvoer

Baie Dankie.
Ons voorreg om u as gaste te kon hê.

Xanadu Guest Villa
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Duin 43, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba339d6dd54cfc93b28b67658fb2fe7aecec7fcd40bc1a502c5d186078785c374c5efb93813149d168f77360bd445ec3d10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 43 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-20:00 11:00 -33.99625272827 22.590363621712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!