Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ximun Bush Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Siphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Ximun Bush Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruzaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzaan S

I will return to Ximun Bush Lodge. The house, the amenities and the privacy are exceptional.

I will return to Ximun Bush Lodge. The house, the amenities and the privacy are truly exceptional. The caregiver is truly an outstanding employee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love it just the way it is. The bush stay. Lots of animals.

Everything is okay and the swimming pool is 100. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol en veilig.

Hierdie is vir ons 'n spesiale plekkie en sal vir seker terugkeer op 'n gereelde basis. Vriendelikheid en bedagsaamheid van eienaar en opsigter is om van te meld, ander plekke het nie hierdie tipe menseverhoudings nie. Ek bedank hulle vir hulle vertroue en die manier wat ons welkom gemaak was. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys Jc S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Eenheid het als wat jy nodig het en nog meer. AC en swembad is fantasties en baie privaat ligging. Diens van Fanna die opsigter, is baie goed en baie professioneel. Net 'n voorstel; die kombuis eetgerei benodig 'n opgradering, steak messe, blik oopmaker, braaipan, ens.

Baie tevrede en sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Nice setup. Clean and everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie V
Gesin met klein kinders

Lekker kuier!

Very nice place to stay. All the bedrooms were en-suite, the kids loved the pool where we could relax and braai. Everything we needed was there. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shané D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reënerig maar vreeslik lekker.

Ons het net gesukkel om kontak te maak met die caretaker van die huis maar verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie E
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly. Selfs 'n paar koedoes het kom kuier. Noel, die opsigter, was onmiddellik daar om probleme uit te sorteer.

Alles was baie netjies en skoon. Die eienaar kan net gerus kyk na die stoof, want die oond wou nie werk nie en was nie skoon nie. Nuwe borde en eetgerei sal welkom wees, want die wat daar is, is gekraak en gechip. Slaaibakke en plastiekbakke is glad nie daar nie en ook nie 'n bak om die braaivleis in te sit nie. Ek hoop hierdie word gesien as positiewe kommentaar want ek sal definitief weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanda J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda J
Saam met vriende

Baie gemaklik en gerieflik.

Alles was skoon en netjies. Goeie diens ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Gesin met tieners

Rustige bosvakansie met al die fasiliteite tot jou beskikking.

Ons gesin het die vakansie by Ximun baie geniet. Die huis is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die opsigter is baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om die gemak te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed, en die persoon wat ons daar ontvang het baie behulpsaam en kan glad nie oor hom kla nie.

Hierdie plekkie het soveel potensiaal en kan regtig baie aangenaam wees. Die netheid was vir my egter 'n probleem, en voel ek regtig kan hulle meer aandag aangee. Die kombuiskaste was vir my nie baie skoon en aanvaarbaar nie. Die koffiekoppies is gechip en die breekgoed is maar baie skraps, ons moes lang glase gaan koop vir ons drinkgoed. Daar is ook nie regtig opdienbakke en braaigereedskap soos wat hulle beweer onder ten volle toegerus nie. Indien 'n paar goedjies opgeknap kan word, is hierdie 'n baie lekker en ruim plek om tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n puik wegbreek gewees.

Alles was in orde en die toesighouer, Noel, het 5-ster-diens gelewer. Die lugversorging en swembad het ons gered teen die 40°C temperatuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ximun Bush Lodge het alle verwagtinge oortref.

Die lodge het in al ons behoeftes voorsien. Ons het alles waaraan jy kan dink om nodig te kry saam geneem maar dit was onnodig want alles was daar. Skoonmaakdiens, skoonmaakmiddels, muskietgoed, Doom ens. Selfs fietse, ysmasjien, noem dit dit was daar. Kameelperde, koedoes, impalas en ander diere en voëls het ons besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietstraat 4043, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSAUxe1jwraWzVbxvkEjmmJYwLHyfd9eorUHwuyBi5ooVRsUz6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 4043 Kiewiet Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.34878 31.80443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem