LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yare Yare | LekkeSlaap
+13

Yare Yare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskinestraat 58, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Yare Yare, in Scottburgh, is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 8 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, swembad en see.

Die huis het 3 slaapkamers;. Die eerste slaapkamer is en suite en die ander twee slaapkamers deel die tweede badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en plek vir 'n kinderbedjie. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die leefarea/poolkamer het twee enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas en eetgerei. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord.

Die leefarea lei na 'n toe stoep met 'n mooi uitsig oor die tuin, swembad en see.

Braaigeriewe, parkeerplek in 2 motorhuise en 2 ekstra parkeerplekke is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die huis word 1 keer per week skoongemaak, maar gaste kan ekstra skoonmaakdienste teen ekstra koste reël.

Scottburgh bied verskeie restaurante, inkopiesentrums en doendinge soos voëlkyk en gholfspeel en dolfynkyk. Besienswaardighede in die omgewing sluit Crocworld en die Groenpunt-vuurtoring in. Die swemstrand is gesinsvriendelike met glybane en eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Yare Yare sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erskinestraat 58, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskinestraat 58, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63dG5Y4gVaeyDNUYoXHQDKhnUCMlQfgdyWBDIDRI9rtNrAbesy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 8) 58 Erskine Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -30.28812992633 30.749392971485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!