LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yellow Aloe Gastehuis | LekkeSlaap
+32

Yellow Aloe Gastehuis

37 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Yellow Aloe Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Annatjie A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Mooi en skoon.

Martie G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik.

Yellow Aloe het die mooiste tuin waar jy in die oggend jou ontbyt kan geniet.

Tilla B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilla B
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en sentraal.

Ons het heerlik gebly. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en het uit haar pad gegaan om ons ontbyt baie vroeër as normaalweg te bedien aangesien ons aan Rooibos2Muisbos MTB deelgeneem het. Verblyf was netjies, gerieflik en die tuin is pragtig. Sal heerlik wees in die somer met die swembad.

Astrid V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room in the long house.

A beautiful house with a paradise garden in the heart of Clanwilliam. Welcoming and warm! A nice stay.

Yellow Aloe Gastehuis's terugvoer

Dear Astrid,

Thank you for your compliments, the gardens bring us much joy too. We look forward to seeing you again and sharing our newest developments with you.

Warm regards,
Cheryl and Michel

Yellow Aloe Gastehuis
Anita S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pragtigste gastehuis in 'n asemrowende tuin.

Wat 'n verrassing! Van die gasvrye verwelkoming regdeur tot ons vertrek was Michel en Cheryl wonderlike gashere. Die kamer was perfek. Ontbyt heerlik. Hulle doen moeite om vir jou vir aandete by 'n restaurant te bespreek. Die tuin is asemrowend met baie hoekies. 'n Ware lushof. Dis 'n ware bederf.

Jan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Vriendlike warm gasvryheid.

Gasvrou uitmuntend. Buite-parkering 'n probleem.

Johan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en is hartlik ontvang.

Yellow Aloe Gastehuis's terugvoer

Thank you Johan for taking time to submit your review. We so enjoy both our happy guests as well as sharing Yellow Aloe with guests and visitors alike.
We hope you will visit us sometime again in the future so we can share our planned additions with you.
Warm regards Cheryl, Michel and all our staff at Yellow Aloe

Yellow Aloe Gastehuis
Jaco V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met tieners

Lekker.

Baie lekker. Netjies en rustig.

Annabelle S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle S
Saam met vriende

Al ons verwagtinge is meer as aan voldoen en ons sal beslis weer daar tuis gaan en met die hoogste lof aanbeveel.

Ons verblyf by Yellow Aloe was baie aangenaam. Ons kamer, die diens, ontbyt en tee en toebroodjies op die stoep was van die hoogste gehalte en ons het baie lekker gekuier.

Ben L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Netjies, goed geleë, bietjie duur.

Chris En Adele B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris En Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie lekker om te bly, stil en rustig.

Lynette V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme.

Anne is 'n vriendelike gasvrou en die ontbyt was heerlik. Ons het egter onveilig gevoel. Die meeste van die ligte op die lang stoep was dood en dit was stikdonker toe ons terugkeer van aandete in die dorp rondom 21:00. Ons het ook gevrees vir ons motor se veiligheid gedurende die nag.

Lynette H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en baie gemaklike eienaars, heerlik gebly.

Sien sterre.

Brenda B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guest house.

We had an awesome stay. The rooms are spacious and the food delicious.

Yvonne L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne L
Enkelreisiger

Dit was awesome.

Ek het heerlik gebly. Ek het baie welkom gevoel. Sal definitief weer daar gaan bly. Die tuin was definitief 'n show stopper en inspirasie.

Yellow Aloe Gastehuis's terugvoer

Baie, baie dankie Yvonne!
Please come back and visit soon!
Kindest,
The Yellow Aloe Team

Yellow Aloe Gastehuis
Ursula S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur!

Die Yellow Aloe gastehuis was 'n groot verrassing gewees - ons tuinwoonstel was baie gerieflik omring met 'n lieflike tuin en swembad. Die aandete in die restaurant op die perseel kan beslis aanbeveel word met uitstekende kos - ook vir ontbyt - die ontvangs was vriendelik en almal baie behulpsaam. Baie dankie Yellow Aloe, dit was heerlik om by julle te oornag!

John J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tyd geniet tydens die Weskus blomme seisoen. Kliëntediens is puik.

Ideale ligging om al die blomme in die distrik te besien. Kos is puik en verskeidenheid ook goed.

Beryl Norma B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl Norma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a most enjoyable stay.

Room was lovely, the hospitality wonderful and a very yummy breakfast.

Ingrid G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G
Saam met vriende

Het heeltemal aan ons verwagtinge voldoen.

'n Netjiese, karaktervolle B&B met lekke matrasse, pragtige tuine, vriendelike mense en smullekker ontbyt!

Wilna T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna T
Saam met vriende

Lekker dorpie om te besoek.

Die advertensie meld nie duidelik dat daar kamers in die solder is nie en mens moet 'n leer klim om in jou kamer te kom.

Fienie R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Fienie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir 4 nagte bespreek sodat ons die omgewing kan verken.

Hierdie gastehuis is nie 'n 4 ster-gradering werd nie. Ons bespreekte kamer is verander omdat daar bouwerk aan die hoofhuis was en ons nie daarvan in kennis gestel is nie. Daar was nie warm water vir die alternatiewe kamer die aand en ook nie die oggend nie. Die eienaar het ons probeer akkommodeer en ons 'n ander kamer aangebied. Sy het nie die kamer gekontrolleer nie en dit was vol stof en dooie spinnekoppe. Ons was baie teleurgesteld aangesien ons nie omgee om vir goeie akkommodasie te betaal nie, maar R1100 per aand was net te veel en nie waarde vir geld nie.

David T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David T
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Personeel is baie vriendelik, kamer en badkamer baie netjies en gerieflik, ontbyt heerlik by die kaggelvuur. Die verkeer rondom die gastehuis is taamlik lawaaierig.

Helena A - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly.

Ons was op pad na die Kgalagadi Nasionale Park. Ons is opgegradeer sonder enige ekstra koste. Cheryl was baie behulpsaam met inligting oor restaurante in die area en oor die pad wat ons moes ry. Kamer is baie gemaklik en badkamer veral baie mooi.

Eric M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eric M

Oukei.

Sien asb. die sterre.

Rene B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sfeervol, goede ligging, prima ontbijt, kasten niet helemaal schoon.

Jammer dat we niet direct betere kamer kregen - wel beschikbaar - en pas toen we erom vroegen.

C K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
C K
Gesin met klein kinders

Paar dae in Clanwilliam om die omgewing te verken.

Met bevestiging is ek deur Yellow Aloe meegedeel dat LekkeSlaap 'n fout gemaak het, maar eintlik was dit Yellow Aloe wat 'n dubbelbespreking gemaak het! Daarom was ons na 'n ander gastehuis met 'n laer gradering oorgeplaas. Yellow Aloe wou toe aandring op hanteringsfooie vir die ander gastehuis. Die ander gastehuis kla ook dat Yellow Aloe dit gereeld doen, gaste na hulle toe stuur en dan nie daarvoor betaal nie ... Glad nie 'n aangename ervaring met Yellow Aloe nie.

Hans Jacob Bernardus C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Jacob Bernardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Vriendelike diens en baie gerieflike kamer.

Christo H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Besigheidsreis

Twee nagte saam met twee kollegas terwyl ons in die omgewing gewerk het.

Baie goeie en vriendelike diens. Sentraal geleë en naby al die winkels en eetplekke.

Peter S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bloemenreis.

Kamer was erg ouderwets en eg gehorig. Ontbijt zuinig en afgepast!

Peter K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met vriende

Outstanding in all respects

Very enjoyable stay, would certainly return.

Lynda V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda V
Saam met vriende

A clean and comfortable guesthouse.

We enjoyed our stay in this comfortable guesthouse. The breakfasts were good and the hostess cheerful and friendly. If I was to criticize anything it would be the wardrobe under the eaves where there was no light and it was difficult to see. We also had to ask for tooth mugs. Otherwise a really enjoyable stay in the area that we wished to travel, to see the flowers.

Sonia G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia G
Besigheidsreis

Good

Stylish and cozy at the same time.

Emmeline R - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmeline R
Saam met vriende

Charming place with very helpful and friendly staff.

Charming rooms and gardens. And as yellow is my favourite colour, what is not to like about Yellow Aloe Guesthouse! Attention to detail with unique decor.

Johan &; Magda M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan &; Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed gevind en die pesoneel was baie hulpvaardig en vriendelik.

Ons het baie lekker oorgebly in die gastehuis en was baie tevrede met die diens. Dankie!

Elmarie M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige dorpsatmosfeer, waar die outydse sjarme en moderne sjiek perfek saamsmelt.

Ons het in die "Garden Cottage" gewoon. Dit was lekker rustig gewees! Die eenheid was nuut en modern toegerus. Ek sal definitief weer hier gaan oorslaap.

Emil H - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en baie tevrede.

Aangenaam verras en baie tevrede. Die plek beskik oor 'n besondere karakter. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Charles D - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning

Great scenery and wonderful customer service.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNzE1NWIwLTkxY2ItNGE3Yy1iNjNkLWViYjhiMTFhYWE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 1 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.180803 18.894272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!