+40
Hotel in Rustenburg

Yellow Bowtie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5de Laan, Honey Dew Landgoed, Waterval Oos, Rustenburg, 2999, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Rustenburg, is Yellow Bowtie 'n luukse gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Die gastehuis bied 'n keuse van 3 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor goed toegeruste kombuisies, sitkamers en gemaklik gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die Platinum Square Winkelsentrum 4.6 km weg, terwyl die Rustenburg Gholfbaan 7 km weg is. Veilige parkering is beskikbaar, wat 'n rustige en gemaklike verblyf in Rustenburg verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 5de Laan, Honey Dew Landgoed, Waterval Oos, Rustenburg, 2999, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5de Laan, Honey Dew Landgoed, Waterval Oos, Rustenburg, 2999, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93e0152e08577e6375dd8c2290d40d81f4bc95219e687d064fdb6d0b97075540bb6adaa507ad7211f58d041faf62e80a0e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 5de Laan, Honey Dew Landgoed Waterval Oos 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.700070843319 27.274909008161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang