Yellow Door
Beskrywing
Yellow Door is in die mooi woonbuurt, Dan Pienaar in Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, 'n familiebesoeker of 'n oornag gas. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en skole.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die eenheid het 'n TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
'n Bespreking by Yellow Door sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose Internet
Ekstras
- Tee en Koffie Skinkbord
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Kamergeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein Kombuis
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Yellow Door gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |