Tulbagh Akkommodasie by Yellow Wood House | LekkeSlaap
+12

Yellow Wood House

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Yellow Wood House is 'n selfsorg-verblyfopsie in Tulbagh. Hierdie lieflike Kaap-Hollandse huis, wat in die 1780's gebou is, is gerestoureer na sy oorspronklike toestand met geelhoutvloere en -plafonne deurgaans.

Die huis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die leefarea is ruim en beskik oor 'n groot eetkamer en sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Verder bied die huis toegang tot 2 privaat binnehowe. Die een het 'n braai-area, lapa en 'n tuin terwyl die ander een 'n sonnige keisteenarea het.

Aan die voorkant van die huis is daar 'n sonnige stoep, en die huis is sentraal in die historiese Kerkstraat geleë, met verskeie winkels, restaurante en museums.

Slaapplek

’n Bespreking by Yellow Wood House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Yellow Wood House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kerkstraat 32, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellow Wood House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1YjYwYzQ4LTQ1MzctNDk1YS04Mjk2LTQ0NjY2ZTQ0MGQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 32 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.284634 19.138618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za