Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowwood Creek

Gastehuis
Moulin Rouge
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbel-suite is met 'n dubbelbed ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het Franse deure wat na 'n veranda lei. Daar is 'n skakelkamer wat ook op die veranda uitloop en geskik is vir gesinne met kinders. Doen asb. navraag oor die skakelkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Huisreëls

Ontbyt of aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Silwerkamer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbel-suite is met 'n dubbelbed en driekwartbed ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n sitkamer en Franse deure wat na 'n veranda lei. Daar is 'n skakelkamer wat ook op die veranda lei en geskik is vir gesinne met kinders. Doen asb. navraag oor die skakelkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Huisreëls

Ontbyt of aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Hideaway
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekothuis het 'n grasdakrondawel wat oor die woud uitkyk. Die rondawel het 'n ten volle toegeruste kombuis en sitkamer met 'n kaggel. Op die veranda is daar braaigeriewe. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbythoekie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Huisreëls

Ontbyt of aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Kologha-straat, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0OTAxYTAwLWFiNWItNGU3Yy1hMjIzLWU0NjBmMWQyNmY2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Lower Kologha Road Stutterheim 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.5395144531 27.3933309317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem