Stutterheim Akkommodasie by Yellowwood Creek | LekkeSlaap
+27

Yellowwood Creek

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Yellowwood Creek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corrie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie een oomblik spyt dat ons Yellowwood Creek gekies het nie, dit was perfek vir ons behoeftes.

Die Silwer kamer waarin ons gebly het, was heerlik ruim, smaakvol en luuks ingerig, met al die nodige geriewe. Ons is natuurfotograwe en die lieflike uitgestrekte tuin wat tot teen die rivier en woud strek, het al die naaldekokers en skoenlappers tot voor die kameralens by ons gebring. Die kamer het 'n sitkamer-gedeelte gehad, sowel as werkplek by 'n lessenaar om saans foto's op ons rekenaars af te laai en te verwerk. Die plek is 'n klein entjie buite die dorp in 'n asemrowende natuuromgewing geleë, wat ons perfek gepas het. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend en het ons baie tuis laat voel. 'n Koninklike ontbyt is ingesluit by die verblyf en is soggens op die stoep bedien waar ons omring is deur die natuurskoon. Ons het ekstra betaal vir aandetes en is nogeens bederf met heerlike etes. Baie, baie dankie vir julle gasvryheid, Donald en Melanie!

Kevin K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Wonderlike plek en pragtige ligging.

Rosa V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Verblyf was heerlik. Die ontbyt was uit die boeke uit. Baie mooi omgewing.

Yellowwood Creek's terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Yellowwood Creek
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Kologha-straat, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0OTAxYTAwLWFiNWItNGU3Yy1hMjIzLWU0NjBmMWQyNmY2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Lower Kologha Road Stutterheim 4930 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.5395144531 27.3933309317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za