Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ymansdam Farm Accomodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Ymansdam Farm Accomodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus!

As jy van die natuur hou, is dit die regte plek. Skoon lug en pragtige staproetes. Die mooi rondom jou maak op vir die gebrek aan ons gewone geriewe. Baie hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met vriende

Asemrowend mooi en stil, maar kort bietjie aandag in die ablusie area.

Ek weet dis 'n boskamp, maar uit die toilet en stort kan jy die kamp sien en die kamp kan jou ook sien. Jy word gesê om water te bespaar, maar al die pype lek. Die donkie werk nogal lekker. Die bosse wat die kamp omring het omtrent 6 veldmuise en ons het 'n kobra sowat 1 km van die kamp af gekry. Nie 'n goeie kombinasie nie. Dit is wel een van die mooiste en stilste plekke wat jy ooit kan kry as jy met die natuur kan saamleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and refreshing.

A relaxed break from the hustle and bustle of life. No cell reception, no electricity, just you and nature. Beautiful walks, amazing scenery, lots of birds. The hostess also delivered fresh apricots from their garden and topped up our ice supply.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views.

I was not aware that there was no electricity as it wasn't stated, and the fridge never worked due to no gas. Even when I told them, a new gas bottle was installed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf in Tankwa Karoo.

Baie mooi ligging. Baie goed toegerus. Baie behulpsame gasvrou. Rustigheid en vrede sal jy hier ervaar. Maak baie seker van padaanwysings voordat jy gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place.

The view is incredible, the stars so bright and it is such a tranquil place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar jy die mooi van die Karoo kan waardeer en die stilte geniet.

Primitiewe selfsorgverblyf wat gerieflik is en alhoewel dit afgeleë voel, is die plaashuis naby. Baie vriendelike ontvangs en skoon en netjiese verblyf. Sal definitief aanraai om hier te oornag. Dink ons sal volgende keer die kampplek uitprobeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik!

Nettie het ons hartlik verwelkom en was so gaaf en behulpsaam! Ons huisie was pragtig, netjies en luuks in egte Karoo-styl. Ymansdam is goed geleë en 'n sentrale punt om die omliggende area (dis net buite die Tankwa Karoo Nasionale Park) te verken. Ons het daar oornag en gou besef dat 'n mens 'n paar dae daar moet vertoef. Ons beveel Ymansdam sonder twyfel aan en is binnekort weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Enkelreisiger

Die huisie bevat die noodsaaklike, in 'n pragtige omgewing.

Baie na aan die nasionale park, 'n goeie basis om die park the verken. Daguitstappie na Sutherland om die sterrewag te sien is ook moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely breathtaking location in a well-equipped cottage for two!

The well-signposted Ymansdam Farm lies just outside the official Tankwa National Park, and access roads require care and patience. Deflate your tyres! Nettie and Arno are welcoming wonderful hosts. The setting of the charming "Oppiekoppie" (meaning "top of the hill") cottage is stunning with views across the Tankwa ("thirst land") all the way to the Cederberg and Ceres Mountains 150km away to the west, and the nearer Roggeveld Mountains a few km from the beautiful front verandah (with its plunge pool, which was cold - end of April 23) but refreshing! There are actually 8 seats to choose from in this two-sleeper, which is ideal for a couple wanting "time together". We had not expected the big gas-powered fridge with an ice compartment, which makes longer stays possible if you bring your own perishable food, and beverages nice and cold. The "donkey" water boiler was fun to use: the novelty for city dwellers! It was unexpectedly "not cold" and we didn't require the indoor gas heater, instead we braaied (barbequed) and sat outside around the fire absorbing the sounds of nature. Obviously, no electricity is available but the gas cooker boiled water for tea and coffee quickly. There is plenty of crockery, glassware etc. The linen and towels are great and plentiful. Lastly, the five-star "secret" of Oppiekoppie has to be the shower with a full-length window overlooking the Tankwa, so, even when in the bathroom, you can still absorb the views. Stargazing for us was tricky due to the bright moon but we got up at 2 am for a quick enjoyment of the billions of stars. We also walked around the farm and saw the two "with ablutions" campsites (five-star rural glamping) and the area for wild campers (fully self-sufficient). The profile photos do not do Ymansdam Oppiekoppie justice. They are pictorially accurate but the atmosphere. Well, you have to be there.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isobel T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel T
Gesin met tieners

Alles was net lekker op ons eie in die natuur.

Alles was net lekker op ons eie in die natuur, ver gestap, hout en ys beskikbaar, vriendelike en hulpvaardige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies.

Fantastiese ligging en nog beter uitsig. Ons het rustigheid gesoek en dis presies wat ons gekry het. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight on a road trip.

Some people cater for only accommodation and others cater only for the view (if there is one). At Oppikoppie (the klein huisie) we had the luxury and privilege of both! Well catered for inside and the photos of the view do not do it enough justice. Spectacular! The absolute winner was the tiny reservoir-type "cuddle puddle" which was clean and cool. Huge fridge, comfy beds and double gas cooker. The water is supplied via a tank and gravity fed, so don't expect gushing water, but it is in the middle of nowhere and just magnificent! Stars at night are spectacular and the stillness is something we haven't experienced in a long time! No cellphone signal (yay), take your own wood and or charcoal as you are far from everything. Definitely go again! Thank you Nettie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

The quaintest little, off-the-beaten-track little getaway. Very basic, rustic but adequate accommodation. We hadn't noticed the donkey for a hot-water shower until late, but the little splash pool was so refreshing in the heat. More comfy and sturdier stoep chairs would be something to consider. Nettie was super helpful and suggested an alternate route upon checkout. Her enthusiasm and pride in her area is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuurskoon.

Skakel lekker af. Geen krag so, donkie gestook vir warm water, kerse en lampe gebrand in aande en die beste was geen selfoonopvangs, so die verskil van lewensstyl laat jou totaal ontspan. Pragtige uitsig vanaf huisie en baie staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ymansdam Farm Accomodation se terugvoer

Dit is vir ons 'n groot voorreg om die uniekheid van die Karoo met ander te deel.
Pitkos vir jou siel.

Ymansdam Farm Accomodation
Trudie R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arno en Nettie is 2 wonderlike gasvrye Karoo mense.

Ons het heerlik ontspan en vir seker uitgerus teruggekeer huis toe. Ons sal vir seker in die toekoms weer by die Steenkamps aanklop vir akkommodasie sou ons deur die Tankwa ry. Ons sal ook Ymansdam aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige sterreprag en stilte.

Ons het Tankwa gery en die rustugheid van die unieke verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milda O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Lekker plekkie. Aanwysings na plaas kan beter aangedui word. Ek het nie van die stort en toilet in die slaapkamer gehou nie. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagstop in die Tankwa Karoo.

Dankie Nettie vir die welkome ontvangs. Baie basies maar ons het heerlik gekuier. Dankie vir die lekker warm stort en al die moeite en ook om julle plaas te kon stap en die mooi veld te kon waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and quiet.

The owners very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f286410a9e94474c4c1dcf5afebcd304082721a743d019526f6e8f75b1db104eff4e750012d4b064dec816025b71aea07f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Ymansdam Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.08477796541 19.964210762407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem