Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yvonne's Suite

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Aug 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 25, The Adderley-gebou, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 750 R2 475 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yvonne's Suite is 'n pragtige, moderne en luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapse middestad. Die woonstel is in die veilige The Adderley-kompleks in die beroemde Adderleystraat. Dit is gerieflik naby Kaapstad se vernaamste toeriste-aantrekkings insluitend die Kompanjiestuin, St. George's Cathedral en Langstraat en sy talle kafees.

Yvonne's Suite bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n balkon waar gaste hul oggendkoffie kan geniet en die uitsig oor Tafelberg kan waardeer.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het sitplek asook 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot balkon met gasbraaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor Tafelberg.

Een aangewese parkeerplek is beskikbaar in die veilige parkeerarea. Die Adderley-kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n swembad en gimnasium wat pas oorgedoen is.

'n Addisionele 2 gaste kan ook geakkommodeer word op versoek en teen ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Yvonne's Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Yvonne's Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Micu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Adderleystraat 25, The Adderley-gebou, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yvonne's Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 25, The Adderley-gebou, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacc1acc472d1d08576fcb6decc65b70c481e6a6b5dd1cd1b387316bb70a6a72e3ce77293429d6285ab3a7e494b9ac07cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Adderley Street The Adderley building 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9241218 18.4212281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem