LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yzerfontein at Skilpad Crescent | LekkeSlaap
+7

Yzerfontein at Skilpad Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skilpadsingel, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Yzerfontein at Skilpad Crescent is 'n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein met 'n pragtige uitsig oor die natuurreservaat en soutpan.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers met instapstorte en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, en die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel het 'n ingeboude braai-area.

Die sitarea lei na die stoep waar gaste die natuur kan bewonder en 'n paar skemerkelkies kan geniet, terwyl die vuur in die agtergrond knetter.

Slaapplek

’n Bespreking by Yzerfontein at Skilpad Crescent sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Yzerfontein at Skilpad Crescent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Skilpadsingel, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerfontein at Skilpad Crescent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skilpadsingel, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0d27c16594b5fe20d32cf23283719956ac5138d5cda450614406fb54e8a10661c7974e741927688d06abcf967f6e637b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700  per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Skilpad Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.336342026284 18.164654982174
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!