Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Lutie Katz

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir 61 Lutie Katz
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louis K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Gesin met klein kinders

Amazing views and the fireplace was awesome.

The house is a bit dusty and some of the cupboards were moldy and smelly. Wi-Fi did not reach the main bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met vriende

Stunning Views.

For what we needed, it was really great. They could maybe invest in more rechargeable lights and an ups for the WiFi considering they are in the Eskom grid. But playing guitar under the stars was great too. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus J
Gesin met klein kinders

Great view! baie trappe, so moenie iets in die kar vergeet nie! Baie nice huis, kan doen met bietjie TLC.

Huis het hier en daar Spinnerakke in gehad, ek verstaan huis staan toe, so dis seker te verstane, maar kon doen met goeie skoonmaak. Beddegoed ook swart kolle op gehad in hoofslaapkamer. Baie nice plek, dink net vir R5600 'n naweek moet dit FANTASTIES wees binne die huis, so dink mens betaal vir die view, nie soseer die luuksie verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the property so much we extended our stay.

Booked in for Friday to Sunday but so much enjoyed the location we extended it another day. You can properly hear the waves on the rocks just across from the property, the view from the patio/braai area is just fantastic. While the property is old and interior dated it is super clean, bathrooms have been completely modernised, great showers, clean fresh linen, duvets, towels etc and everything works. Good cable Wi-Fi and DSTV and just about get 3G on your phone. An undercover braai area as a backup will be handy in bad weather - we did not have any so cooked on the patio overlooking the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail S
Gesin met klein kinders

It was a very pleasant stay. All our requirements were met.

The plus for us was that we did not have to book out at 10:00 like most of the establishments. We had a relaxing brunch and left when we ready at about 3 pm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Lekker.

Dankie dat jul ons in jul spasie toegelaat het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

Great location and needed some minor cleaning. This place has great potential.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S
Saam met vriende

Our weekend spent at 61 Lutiekatz Road was awesome and the view of the ocean was absolutely breathtaking.

We thoroughly enjoyed our stay at 61 Lutiekatz Road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariétte S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariétte S

Ons het lekker gekuier en die see-uitsig uit al die vertrekke was 'n bonus.

Die kuier was lekker, maar teen R2000/nag sou mens verwag dat daar WiFi sou wees. Vir my was dit lekker om unavailable te wees, maar my man moes bereikbaar wees vir sy werk en dit was 'n probleem. Wat netheid betref: die messegoed-laai was nie skoon nie en van die glase in die kas het vingermerke opgehad. Die kombuiskaste ruik ook bedompig wat seker te verstane is van kaste wat toe staan by die see. Ligging: hierdie is my persoonlike keuse, maar ek sou graag nader aan die loopstrand wou wees. Die baie trappe (60 om presies te wees )maak die huis ook ontoeganklik vir bejaardes. Met so 'n lieflike see-uitsig sou ek die klein venstertjies in die leefvertrek vervang het met een groot stapeldeur, maar ek besef dit sal dan die gevoel van die huis verander. Die struike voor die bank op die stoep sal ook gereeld teruggesnoei moet word sodat dit nie die see-uitsig belemmer wanneer daar op die bank gesit word nie. Met dit alles gesê, was dit 'n heerlike kuier in 'n lekker kuier-huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana S
Gesin met tieners

Incredible location. Private and peaceful. We loved every moment.

A new kettle is required. An information booklet would be useful for guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Dit was 'n lieflike huis by die see, sal beslis weer daar gaan bly!

Die huis was perfek geleë in Yzerfontein met 'n pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby P
Saam met vriende

Nice solid house, great views, privacy and showers.

Wonderful stay. Nice paths to the nearest beach. Had everythjng we required, and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S
Saam met vriende

Baie ruim woning met alles wat jy nodig het.

Die garages word adverteer, maar ons kon glad nie toegang daartoe kry nie. Slotte van so 'n aard, dat jy nie eers sleutels kon inkry vir oopsluit nie. Sal ook verkies dat 57 trappe na woning saans belig word. Kan gevaarlik wees as iemand struikel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doris G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris G

Awesome views.

The house is located in a wonderful spot overlooking the ocean and Dassen Island. However, it rained the entire weeks and the small windows of the house gave us limited viewing enjoyment. The undercover braai room was warm and comfortably during this chilly weather. However, a word of caution. There are a great deal of steps leading up to the house and we didn't enjoy having to schlepp mountains of food and bags up and down especially since it was pouring with rain on arrival and departure. Overall a lovely old house with everything that one needs to be comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierhuis met die lang tafel en kaggeltjie wat brand vir die koue dag.

Pragtige ligging, goed geleë, sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike naweek in die mooi huis geniet!

Die huis is goed toegerus en baie netjies. Die Godin-smeulstofie in die sitkamer dra by tot 'n lekker atmosfeer en die onderdakbraai werk goed. Die huis het 'n mooi see-uitsig en lekker sitplek buite. Die ligging 'n ent bo die pad maak dat dit lekker stil is en mens nie bewus is van verkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met vriende

A lovely stay with sea views, loads of open space and amazing showers!

We had a lovely weekend away. The house is fully equipped, a little dated however it adds to the character of the place. We had great service from the site and the house owner when we had to change our dates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met vriende

Heerlik, gemaklik en ontspannend.

Die vars seelug en gedruis van golwe was baie ontspannend. Die braaikamer en kaggel het dit lekker gesellig gemaak. Al die geriewe en bykomstighede was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbi S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great quiet time.

No internet but if you walk down the road it is accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Pragtige uitsig en heerlik warm met die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri W
Gesin met tieners

Heerlike ruim huis met wonderlike uitsig.

Uitstekende badkamers en heerlike beddegoed. Boekrak met boeke is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie M
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en see-uitsigte.

Die huis het 'n pragtige ligging in Yzerfontein, stapafstand van die strand en van rotse om op te klouter. Fantastiese see-uitsigte en die gedurende gedruis van die see. Die huis is redelik rustic, met 'n spinnerak hier en daar, en ek sal voorstel moontlik meer gepas vir 'n groep vriende as gesin. Let dat dit oor twee private slaapkamers beskik, een onder en een bo en dat die '3de kamer' eintlik 'n oop loft-area, ook bo, met beddens is. Vir die prys bied die huis wel baie: Binne- en buitebraai, pragtige ligging soos genoem, 'n toegeruste kombuis, en DStv. Daar is ook 'n boekrak met 'n uitstekende verskeidenheid boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D

Absoluut hemel op aarde.

Die huis is vir seker een van die eerstes wat in Yzerfontein gebou is - met 'n lieflike outydse atmosfeer wat jou onmiddellik tuis laat voel. Terselfdertyd spog dit met moderne toerusting - ek het nie woorde om die stort te beskryf nie - geen ander stort gaan ooit weer dieselfde voel nie. Die uitsig oor die see was asemrowend - jy kan die see letterlik uit elke vertrek sien en dit dra ongelooflik by tot die rustigheid van die pragtige woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier-huis met baie spasie vir sosialiseer, binne-kaggel en buite/onderdakbraai met stunning views oor die see.

Die huis was goed toegerus met alles wat jy nodig het. Gerieflike beddens en kussings. Lekker groot kombuis met toonbank en lang eettafel vir baie mense. Aangesien dit nogal koud en winderig was by tye was die onderdakbraai (buite en toe) baie lekker. Die kaggel binne is ook lekker. Kinders kon hulself besig hou met TV-kanale. Heerlike stoep buite om oor die see uit te kyk, en waar jy ook kan braai. Veilige parkering in twee garages onder op straatvlak. Daar is baie trappe op na die huis toe van die straat wat sal sukkel as iemand in 'n rolstoel is, of regtig baie moeilik loop. Ons het heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene M
Gesin met tieners

Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.

Die huis bied jou alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek naweek/vakansie en het die mooiste uitsig oor die see. Die huis is ook baie sentraal geleë en die staproetes langs die see maak dit nog meer spesiaal om daar te kon bly. Sal die huis enige tyd kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motti L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location!! Magnificent Ocean views. Pieter was a very helpful and hospitable host. The house is old, and a bit run down. There is damp in the cupboards - which was a bit off-putting.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Hi Motti, glad you enjoyed the location and views and thanks for the starry rating, especially the compliment for it being good value for money. It's a bit baffling though that you describe a freshly-painted house with two brand new bathrooms (you were literally the first guests to use them!) as "a bit run down".

61 Lutie Katz
Katherine M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Traditional house with magical views.

We had a lovely stay at the house for the Easter weekend. The house had everything we needed. The views from the front of the house to Dassen Island are spectacular and the sunsets are amazing. The house is one of the original houses built in Yzerfontein, nothing modern or flashy but like a country house at the sea. The location is at the footpath along the point, so you can enjoy walking. It's also a 5 minute walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren B
Gesin met tieners

Perfect location with beautiful views.

The house is well equipped and very comfortable. Couldn't have asked for a better location. We had a wonderful stay and will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F

What an amazing view!

What a place! Just sitting on the terrace viewing the ocean including rock with seals. Wonderful! We had, as a Dutch couple, a great time with our son and daughter-in-law. Celebrating our visit to SA. One remark: please take care of the dust on the ceilings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met vriende

Aangename verblyf met mooi uitsig.

Daar is 'n paar kleiner probleme met die huis. Die boonste dubbelbed is hol en slaap baie sleg. Die dubbeldeur se skarniere is stukkend. Die hoofslaapkamer se deure sit vas, vrouens kry dit nie oop nie. Baie ligte werk nie, veral die trappe wat snags gevaarlik is. Andersins 'n baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherina Cornelia W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherina Cornelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die uitsig is pragtig! Instandhouding van die huis is baie nodig - die kaggel in die leefarea is onveilig a.g.v. deurgeroeste uitlaatpyp, al die slotte van die deure werk nie baie goed nie a.g.v. roes, krag in the leefarea na die TV was aanvanklik 'n probeem - elektrisiën kon nie die probleem indentifiseer nie. Oond het nie gewerk nie, skottelgoedwasser het blykbaar ook nie gewerk nie volgens die opsigter/ agent. Ernstige instandhouding nodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Die kaggel is intussen heeltemal oorgedoen en herstel.
Ons het onmiddellik 'n elektrisiën gestuur nadat julle laat weet het die TV en DStv werk nie. Dit is reggestel.
Die stoof en skottelgoedwasmasjien werk beslis.
Dis jammer dat julle ons nie tydens julle verblyf laat weet het dat julle daarmee sukkel nie, dan kon ons dit daar en dan aangespreek het.

61 Lutie Katz
Shaneene T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneene T
Gesin met tieners

Dit was awesome.

Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en gemaklik!

Pragtige huis met die lieflikste uitsig vir 'n koffie op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel H
Saam met vriende

The steps aren't convenient.

Too many little things didn’t work: The house needs maintenance, it's not very clean, the cupboards smell mouldy and the outside lighting isn't good. An enclosed braai area would be nice on those windy days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die trappe was ongerieflik.

Te veel klein dingetjies het nie gewerk nie: die huis moet instand gehou word, dit is nie baie skoon nie, die kaste ruik muf en die beligting buite is nie goed nie. 'n Beskutte braai-area sal lekker wees vir winderige dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette H
Gesin met tieners

Salig.

Ons het die huis se karakter, uitsig en groot kombuis baie geniet. Dankie vir 'n wonderlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charles K
Gesin met klein kinders

Yzerfontein baie lekker, 61 Lutiekatz Road vir akkommodasie nie aanbeveel.

Die positief van 61 Lutiekatz Road is dat dit by die see is, met mooi uitsig buite huis. Negatiewe is soos volg: - Huis kort baie onderhoud, van die deure en veiligheidshekke werk nie meer reg. - Het amper geen see-uitsig van binne huis, met klein vensters (met diefwering) wat huis soos tronk laat voel. - Eetgerei ook nie baie skoon, moes meeste was voor gebruik. - Motorhuis het aan een kant boumateriaal wat parkering moeilik maak. Aan ander kant groei plante so dat dit moeilik is om in motorhuis te kom sonder om voertuig te krap

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Charl. Dis altyd goed om te weet wat dit is wat gaste pla. Ons het reeds werk gemaak van die kwessies wat jy aanraak.

61 Lutie Katz
Lize V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V

Heerlike oop huis, met die mooiste uitsig, vir 'n familiewegbreek.

Ons het ons naweek baie geniet. Die huis het die mooiste uitsig oor die see met 'n lekker bankie vir sonsopkoms koffies. Ons het die hoeveelheid trappe bietjie onderskat met my 91-jarige ouma, maar sy het dit as 'n uitdaging gesien en dit oorwin. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R D
Saam met vriende

Uitsig asemrowend.

Kry nie beter uitsig nie - baie gemaklik binne saam met die unieke kaggeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anmari D

Baie lekker rustig.

Baie lekker huis om kwaliteit familietyd saam te he.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Enjoyed our stay but the house is very old. Windows struggle to open and we could not lock some of the outside doors. No internet or any cell reception. A pity I did not know this when I booked. Wanted to get away for the weekend but had to have cell phone reception. I have a breeding facility and could not check in on the house sitter.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Het ons verblyf geniet, maar die huis is baie oud. Vensters sukkel om oop te maak en ons kon nie van die buitedeure sluit nie. Geen internet of selfoon ontvangs nie. 'n Jammerte dat ek nie dit geweet het voor ek bespreek het nie. Wou wegkom vir die naweek maar moes selfoonontvangs hê. Ek het 'n teelfasiliteit en kon nie die huisoppasser kontak nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met vriende

Very relaxing.

The location is wonderful and listening to the waves each night, while going to sleep is very relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend.

Wonderlike ligging en dit was ongelooflik ontspannend om elke nag na die branders te luister voor jy aan die slaap raak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met tieners

Lekker man, lekker.

Lekker gebly. Uitstekende uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie M
Gesin met klein kinders

Veilig en fantasies.

Ons het verskriklik veilig gevoel agv die diefwering voor alle vensters. Die plekkie is skoon. Daar is speletjies/leesstof om almal besig te hou. Die uitsig is asemrowend. Die plekkie is stil en jy kan ontspan. Ek sal dit regtig aanbeveel vir familie en vriende. Al probleem was selfoonontvangs. Dit is verskriklik sleg op daardie koppie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Gesin met tieners

Baie lekker blyplek.

Baie lekker plek om te bly, met goeie uitsig oor die see en met die toesluitmotorhuis kon ek rustig slaap en nie bekommerd wees oor my voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coert G
Saam met vriende

Lieflike skoon akkommodasie, net die trappe buite is ongerieflik vir die ouer garde!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Nie geskik vir jong kindertjies nie.

Het nie veel van 'n uitsig oor die see vanuit die leefvertrek nie. Dis baie jammer aangesien die ligging perfek is, maar die vensters baie klein. Daar is baie trappies om te klim na die huis. Alles binne is netjies en skoon. Al die nodige is daar vir 'n gerieflike verblyf maar indien jy 'n mooi uitsig soek vanuit die huis moet jy dit vermy. Klein vensters laat jou toe om die pragtige see buite te sien maar jy sal moet staan en kyk. Buite moet jy ook staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Dankie vir die beoordeling Johan. Jammer om te hoor julle het gesukkel om die see te sien. Ons eie kinders - nou 10 en nege - kuier kuier al sedert hulle geboorte saam in die huis (daarom die beskikbaarheid van bababedjies en eetstoeltjies) en ek vermoed hulle sal nie saamstem dat dit kinder-onvriendelik is nie.

61 Lutie Katz
Melana G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melana G
Saam met vriende

Heerlike ontspan met die klank van die see in die agtergrond!

Sal die plek aanbeveel - net bekommerd oor van die trappe. Die houttrappe baie ongelyk. Wonderlike ligging, baie netjies en alle nodige toebehore. Ons sal beslis weer in die toekoms van die huis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Melana, baie dankie dat jy ons aandag vestig op die ongelyke trappe. As julle weer kom sal jy opmerk dit is vervang en reggemaak. Pieter.

61 Lutie Katz
Monique H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik om elke aand te gaan slaap met die geluid van die see in jou ore en elke oggend as jy opstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy D
Saam met vriende

Goeie huis vir vakansie.

Lekker vakansiehuis. Daar sal gekyk moet word na deure en vensters wat of nie oop of toe gaan nie en voordeur sluit net met skuifslot, geen sleutels vir deur of sekuriteitshek nie. Moet altyd by agterdeur uit. Dit is maar 'n seehuis-probleem, maar hoe gouer dit aangewerk word, des te beter. Huis beter geskik vir familie as met vriende, weens die oop mezzanine kamer bo. Ook geen kas/rak spasie in hoofslaapkamer, daardie kas word gebruik om linne te stoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Dankie dat jy ons attent maak op die venster, Kathy. Ons maak dit dadelik reg. Julle het dalk net die sekuriteitshek se sleutel misgekyk. Alle deure en veiligheidshekke kan beslis sluit en word gereeld nagegaan. Groete, Pieter.

61 Lutie Katz
Sakkie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met vriende

Rustige atmosfeer, hoor die branders - wat meer wil 'n mens hê!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H
Gesin met tieners

Heerlik, rustig - sielskos.

'n Heerlike rustige naweek. Die klanke van die branders spoel die siel skoon en mens geniet die geluid. 'n Heerlike, skoon en netjiese huis sonder tierlantyntjies! Alles is daar wat 'n mens nodig het. Die tipe plek en huis wat jou laat voel asof jy al jare daar woon. Die trappe is goeie oefening, maar beloof tot 'n baie mooi uitsig. Voorwaar die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johny W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Wonderlike rustige huis. Dis skoon netjies en presies wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Mooi grasdakhuis met fantastiese uitsig!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D
Saam met vriende

Pragtige oorspronklike rondawelhuis met 'n mooi uitsig! Dit voel soos 'n vakansiehuis.

Die huis is goed ingerig en gerieflik. Die uitsig is mooi! Die linne was goed. Ons het nie die braaikamer gebruik nie, maar dit is baie goeie idee weg van die wind en koue af. Die stofie in die sitkamer is pragtig en ek dink dit werk goed in die winter. Ons het heerlik gebly! Daar is baie trappies op na die huis, goeie oefening, maar nie vir mense wat moeilik loop nie. Enigste ding wat dit gemakliker sou gemaak het, was as daar 'n badkamer (of dan net 'n toilet en wasbak) vir die twee kamers bo was het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Amanda. Die uitleg van die huis sal dit ongelukkig baie moeilik maak om 'n badkamer bo in te rig. Gelukkig is daar 'n en suite slaapkamer vir diegene wat snags naby 'n badkamer wil wees.

Pieter.

61 Lutie Katz
Anton L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was nice. Plekkie lekker "cozy". Uitsig asemrowend mooi.

Boonste slaapkamers het nie badkamergeriewe nie. Moet elke keer met trappe afgaan na grondverdieping. Braaiplekkie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

Baie lekker gebly en huis is baie goed ingerig.

Die huis is goed ingerig en die huis is reg oorkant die see. Ons het heerlik gekuier. Die enigste probleem is die trappe. Dit is uiters glad as dit nat word en een van die gaste het van die trappe afgeval a.g.v. hiervan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Baie dankie Tania. Jammer om te hoor oor die val. Ons sal beslis iets doen aan daardie gladde trappe.

Pieter

61 Lutie Katz
Corne B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Regte familiehuis met oorgenoeg ruimte en alles wat jy nodig het.

Het lekker gebly, die binnebraai was 'n bonus toe die weer nie wou saamspeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Dankie Corne. Bly om te hoor dat julle lekker gebly het - ten spyte van die weer!

61 Lutie Katz
Allison J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison J

Rustige verblyf met asemrowende see-uitsig

Heerlik gebly, lekker ruim huis met alles wat 'n mens nodig het. Reg teen die see met fantastiese uitsig ... Trappies op na die huis was lekker oefening. Braaikamer is 'n lekker gesellige kuierplek. Ons het ons langnaweek baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

61 Lutie Katz se terugvoer

Bly julle het dit geniet, Allison. Kom gerus weer!
- Pieter

61 Lutie Katz
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e95fe0d0d5a464837ed73ff4974550174b845591c280e20bb8151afb2c2416978a4f6caca83f4c2e0ba2da6695c7a495c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 61 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.351714 18.148036