LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58
Gastehuis in Wes-Rand

Zacks Country Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 69C Kalk Street, Beckedan, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Zacks Country Stay is 'n selfsorghuis naby die Wieg van die Mensdom met 'n uitsig oor die Krugersdorp Wildreservaat waar die geluide van wild en plaaslewe die perfekte wegbreek uit die stad bied. Die huis is op dieselfde perseel as 'n veilige hawe vir huskies waar Zack een van die eerste huskies is wat gered is.

Die eiendom beskik oor 3 en suite-gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het elk 'n koniningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Zacks Country Stay Self-Catering bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed.

Zacks Country Stay is naby verskeie trou-venues wat Makiti Wedding Venues, Tarlton Gardens Venue, Engedi and Usambara insluit. Die Sterkfonteingrotte is slegs 10 minute se ry ver en die eiendom is net 15 minute vanaf Maropeng. Die Magalies Meander bied 'n hele dag se aktiwiteite en die Hartebeespoortdam. Lanseria Lughawe is slegs 30 minute ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Omar S
5.0
A place of healing and comfort. Eight (8) months of majestic views and singing birds. The sun rises perfectly and greets you every morn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Franzoa D
5.0
Rustig en netjies. Dit was 'n lekker rustige naweek by die plek. Ek het geen klagtes nie.
Jul 2026
Kenneth B
5.0
It's super in all respects. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig, dis wat mens tog soek as jy nie by jou eie kan wees nie. Lieflike omgewing, bietjie uit die dorp uit. Rustige atmosfeer. Die mooist...
Sien meer
Mrt 2025
Marcia L
Saam met lewensmaat
4.8
Het die oornag baie geniet. Alles was perfek, dankie. Het baie lekker oornag.
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plot 69C Kalk Street, Beckedan, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Zacks Country Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 69C Kalk Street, Beckedan, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff35b266dfbea3a6df27a25c7777cc4961589d4045f63de623b56df3147a962b333c17af194e0564de05e56daf0ff05bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Plot 69C Kalk Street Beckedan 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.069647255789 27.691600334564

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang