Zakrivier Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zakrivier Guest Farm is op die Goedeverwagting plaas geleë, omtrent 10 km buite Williston op die Frasersburg pad. Hierdie Karooplaas is veilig en stil aan die oewer van die Zakrivier. Dit is 'n plaas waar daar met skaap, lusern en knoffel geboer word.

Dié plaas bied selfsorg-verblyf in ’n huis met 3 slaapkamers. Die kamers is smaakvol versier en het fyn linne. Elektriese komberse word vir die koue Karoo-nagte voorsien. Die kombuis is toegerus met ’n mikrogolf, yskas, stoof, en alle nodige toebehore, eetgerei en breekware. Die leefarea het DStv, ’n waaier en verwarmer. Daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer wat die 3 slaapkamers deel.

Middagete en aandete is beskikbaar op versoek en Williston lamsvleis kan ook voorsien word. Gaste kan hulself heerlik verlustig in pieknieks, visvang in die rivier, swem, voetslaan of 'n tradisionele Karoo-braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Zakrivier Guest Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zakrivier Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false