Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zamar Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Zamar Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Letichia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letichia J
Besigheidsreis

The place was amazing!

The host was very accommodating and friendly. Thank you for going out of your way to make us feel welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf gehad! Baie netjies, heerlik geslaap en gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Wendy, baie dankie vir al die ekstra's wat jy gedoen het om ons verblyf 'n absolute plesier te maak. Jy is 'n gasvrou wat 100 ekstra myl sal stap om jou gaste gemaklik en welkom te laat voel. Dankie! Baie Seëninge vir jul besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Enkelreisiger

Luxury accommodation in a good location.

The room was luxurious and the host was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adèle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adèle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, gasvry.

Alles was mooi skoon, netjies, goed toegerus en gesellig. Daar was selfs warm sjokolade en Wendy het ons bederf met sjokolade (huweliksherdenking). Sy is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry — doen baie moeite. Die ligging is baie goed t.o.v. die mall, spa en casino. Daar is WiFi selfs tydens beurtkrag. Dit was lekker koud in Caledon, maar daar is genoeg komberse en 'n elektriese verwarmertjie. Ontbyt was definitef waarde vir geld en baie lekker! Ons het dit baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie Coetzee D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie Coetzee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker plek om te oornag, was voldoende vir ons behoefte.

Die eienaars kan net 'n paar inligtingsbrosjures beskikbaar stel oor wat in die omgewing van Caledon te besigtig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D
Enkelreisiger

Heerlik.

Dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua C
Gesin met klein kinders

Was very comfortable and convenient to be able to get to Caledon Spa.

Wendy is an absolute gem. Very friendly and kind. The place is neat and clean and serves the purpose for what it's intended. My boy enjoyed the full bouquet of DStv and the nice eating area and coffee and tea with even a milk left in the fridge for us. Comfortable bed and bedding was clean and cosy. Will definitely use Zamar when needing to head to the Caledon Springs again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassulastraat 15, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f0a7da5b9dbaff1f58d1b4384c8200ccd733ed56bd42e131fa5f80d4fdd42c19e40371cf1582870c273cb7214f816e1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Crassula Street Tuinsig 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.227267 19.434337