Zambezi King Fisher Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zambezi King Fisher Lodge skuil in 'n privaat area aan die oewer van die Zambezi-rivier in Namibië. Dit is ideaal vir visvang en voëlkyk-entoesiaste, of gaste wat 'n op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 'n seleksie grasdakkamers gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het elk handdoeke, 'n kas, tafel met stoele en lei na 'n stoep.
Gaste kan die restaurant en kroeg op die perseel besoek, en die uitsig oor die rivier geniet. Die houtdek het 'n swembad en die gemeenskaplike vuurput bied die ideale plek om die naghemel te bewonder.
Avontuurlustige gaste kan oornagbootvaarte geniet wat versoek kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom