LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zandleegte | LekkeSlaap
+20

Zandleegte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 524 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zandleegte is 'n ruim vierslaapkamerhuis met slaapplek vir 8 igaste n Arniston.

Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers en beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas en gaste kan hul maaltye aan die eetkamertafel geniet. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket en daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.

Arniston het talle lieflike strande en restaurante en doendinge sluit swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke langs die kus in. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Zandleegte sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 524
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 524
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fZRWyULrAcTRqlV3nDpweKj0N3WJDT8On2aVbCYt1o2AC6Jlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 524  per nag (plek vir 8) 11 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.6661 20.227041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!