Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandleegte

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Zandleegte
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tassie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tassie P
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim, sentraal.

Messegoed, beddegoed, netjies en skoon. Ek glo dat daaraan gedink kan word om iets met die stoof te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhonda Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhonda Z

Was baie lekker.

Dit was baie aangenaam. Die verblyf was baie gerieflik, maar net die vensters was baie vuil en nie al die muurproppe in die agterste kamers het gewerk nie. Die stoof en mikrogolfoond is ook baie geroes. Anders as dit het ons baie lekker gebly en ons naweek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Alles was baie lekker gewees, geen klagtes.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harrison M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harrison M

Dit was ’n baie lekker tydjie by Zandleegte. Ons het dit terdeë geniet.

Ons het ons tyd baie geniet daar. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met vriende

Baie lekker kuierhuis.

Baie lekker kuierhuis op 'n rustige kusdorpie. Die huis was netjies en gerieflik. Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir gerieflike verblyf. Ek sal Zandleegte aanbeveel. Die binnebraaivertrek is 'n heerlike kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel D
Saam met vriende

A most therapeutic experience after a long self-imposed lockdown due to Covid. We were all pensioners and would go back as often as we can afford it.

We were 8 cousins, all in our late 60s and early 70s, who longed to reminisce on a wonderful youth spent together. Wow, what a fun weekend spent in a rustic and homely atmosphere. Look at that huge fireplace on the brochure and you will immediately appreciate what I am getting at. It's not wheelchair friendly, but even us oldies could get up and down the stairs reasonably easily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jedaine K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jedaine K
Gesin met klein kinders

Lovely spacious accommodation and very family friendly.

The house is warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farral H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farral H
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam, bietjie koud, maar sal beslis in die somer terug wees.

Baie nice plek. Mal oor die braai-area, my enigste negatiewe punt is dat daar nie 'n TV in die braaivertrek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton T

One of our best experiences ever in the Overberg.

We came out on a trip as fish buddies. Weather was terrible for the first few days but our accommodation had all the right things to keep us entertained indoors until the weather got better. Definitely booking again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 336
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 336
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 336
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fZRWyULrAcTRqlV3nDpweKj0N3WJDT8On2aVbCYt1o2AC6Jlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 336 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.6661 20.227041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem