Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandtorini Seaside Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Zandtorini Seaside Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rolanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanie S

Ongelooflike vakansie! Gaan vir seker terug wees!

Die huis bied absoluut alles wat mens benodig en meer! Ons wou nie huistoe gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was 'n voorreg vir ons om julle te ontvang. Sien uit na die volgende kuier!

Zandtorini Seaside Cottage
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H
Gesin met tieners

Zandtorini word hoog aanbeveel!

Ons verblyf onlangs by Zandtorini Seaside Cottage was ongelooflik. Die eiendom het alles wat benodig word vir 'n heerlike kuier, en alles is netjies en in topklaskondisie. Stapafstand vanaf die ongelooflike strand. Christa is 'n gasvrou uit die boonste rakke. Sy dink eenvoudig aan alles en kommunikeer so goed! Ons sal terug wees, dis vir seker. Moenie huiwer om jou verblyf by Zandtorini to bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Edward. Ons hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Zandtorini Seaside Cottage
Annelie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Gesin met tieners

Heerlike en netjiese kothuis.

Beste gasvrou. Ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang deur Christa wat tot vir ons tot bederf het met 'n bottel rooiwyn. Netjiese, skoon kothuis met WiFi en elektriese komberse vir die koue aande. Sal die plekke definitief aanbeveel. Heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met tieners

Awesome holiday escape.

Zandtorini was a lovely place to stay. Everything you needed and more. Walking distance to the beach, lovely courtyard on those windy days and amazing sheltered braai area. Everything was super clean and well maintained. Thank you for our lovely bottle of wine and of course the doggie biscuits. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvrou en gasheer.

Ontsien geen moeite om hulle gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak nie. Die eenheid is netjies, silwerskoon en ons is selfs met sjokolade bederf met ons aankoms. Die eenheid is volledig toegerus en selfs met 2 kleuters het ons heerlik gebly. Daar is 'n pragtige omheinde grasperk waarop die kinders kan speel en 'n lekker onderdakkuierplek en braai. Twee toesluitmotorhuise het ook gesorg dat beide ons voertuie saans veilig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Zandtorini Seaside Cottage
Gay M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gay M
Saam met vriende

Stunning, safe, comfortable accommodation on the seashore.

Very well equipped unit, with a lovely, sheltered outside braai and entertainment area. Six of us were very comfortable in the unit for our stay. The complex is safe, and a bit away from the main village, so nice and quiet. It has direct access to the longest white sand beach - really lovely. The owner is very efficient and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review, Gay. It was such a pleasure to be your host. We hope you will visit again real soon. Take care and thank you again.

Zandtorini Seaside Cottage
Martin G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Eerstens, baie dankie vir die vriendelike ontvangs Christa! Die kommunikasie vooraf was baie professioneel en ons gemoedere rustig gemaak, sodat ons sonder enige bekommernisse kon uitsien na 'n fantastiese naweek. Ons het ongelooflik lekker gekuier in die Zandtorini Seaside Cottage. Perfek ingerig vir 'n lekker familie kuier. Dit was skoon, netjies en het al die boksies getik! Baie dankie vir die pragtige gebaar met Nelia se verjaarsdag. Dit was werklik 'n besonderse gebaar en is werklik ontsettend waardeer. Ek kan Zandtorini Seaside Cottage sonder enige twyfel vir enige iemand wat werklik lekker wil gaan rus in die mooie Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Dit was so n groot plesier Martin! Baie dankie vir julle kuier en ons hoop ons sien julle gou weer.
Baie groete uit Struisbaai!

Zandtorini Seaside Cottage
Hugo Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Z

Tops!

Een van daardie min plekke waar jy bevoorreg voel om te kan betaal om daar te mag bly. Die huis is vol lig, silwerskoon, volledig uitgerus en pure see. Beter as op die foto’s! Moenie twee keer dink om hier te bespreek nie, jy gaan nie beter waarde vir geld tussen die vele opsies in Langezandt kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Saam met vriende

Was fantasies sal enige tyd aanbebeel Gasvrou beste

Lekker vakansie huis. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop julle kom kuier gou weer!

Zandtorini Seaside Cottage
Jacques W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, heerlike kuierplek en fantastiese gasvryheid!

Fantasties, toe stoep en vir enige weer enige tyd van die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie Jacques. Kom kuier gou weer.

Zandtorini Seaside Cottage
Rinus L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus L
Gesin met klein kinders

Fantastiese huisie by die see.

Ons is baie hartlik ontvang met ons aankoms in Struisbaai deur Christa. Sy het ons baie tuis laat voel en sy was altyd net 'n oproep ver indien ons iets kort of wou weet. Die huis is lieflik, met baie netjiese kamers en 'n fantastiese braai en onthaalarea. Sal beslis in die toekoms weer by Zandtorini tuisgaan wanneer ons Struisbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zandtorini Seaside Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Rinus! Dit was so n plesier om julle te ontvang.
Hoop julle kom kuier gou weer!
Groete vir die familie.

Zandtorini Seaside Cottage
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat 3027, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66e96da7f27c11db11c780f1ae87932ad190946628acc654159641be859b81d591c5f43e49cbf9bf9629792078cecfdbc15b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 3027 Clionella Street Langezandt Fishermens Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78751607897 20.043282449247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem