Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Zangarna Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Zangarna Game Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank 2, Lephalale , Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R16 248 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Zangarna Game Lodge is ‘n pragtige Bosveld-wegbreek in die Waterberg naby Vaalwater en Lephalale. Dis in ‘n malaria-vrye area wat 2000 ha ongerepte bosveld beslaan. Dis 3 uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié lodge beskik oor ‘n sentrale hoofgebou omring deur 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Elke chalet is uniek en het ‘n privaat houtdek, uitestort, ekstra bed, yskassie, kluis en waaier.

Zangarna Game Lodge bied begeleide toere saam met ‘n spoorsnykenner op ‘n oop voertuig of per voet. Daar is ook ‘n Groot 5-uitstappie waartydens gaste leeus kan sien en ‘n 3 uur lange wildrit in die Welgevonden Wildreservaat kan gereël word. Uitstappies na die plaaslike gemeenskap word ook gebied. Daar is voetslaanroetes waartydens gaste rotskuns kan besigtig en perdry-uitstappies is beskikbaar. Gaste kan ook zipline aandurf.

Ligging

  • Blaauwbank 2, Lephalale , Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R16 248
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R16 248
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank 2, Lephalale , Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZGMwMDlkLTczNDEtNDk1Ni04MTBmLTMzZmRmZDI5Mjc0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R16 248  per nag (vir 12 persone) 2 Blaauwbank Lephalale 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.018057218475 28.038026690483
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za