Zastron Akkommodasie by Zastron Self-catering | LekkeSlaap
+15

Zastron Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, asook 2 kampmatrasse.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer het 'n TV met volle DStv en die lessenaar is beskikbaar vir diegene wat moet werk.

Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Gaste kan die dorp verken en verskeie grotte met rotstekeninge in die omgewing besoek waarvan een die Hippopotamus-grot is.

Slaapplek

’n Bespreking by Zastron Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelslaapbank
2 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zastron Vrystaat
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR480GZvhAu58RTGNbb3EA7VwRBXR0dc1ntBCmqgKSkq8zfuwCP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 46 Mathey Street Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.300041 27.087749
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za