Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zazus Perch

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Zazus Perch
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carina T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T

Was amazing.

Ons het dit so geniet die huis is skoon en het als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Batjah N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batjah N
Gesin met klein kinders

Stunning!!

Zazu’s Perch is ‘n perfekte vakansie in die bos! Vier moderne en suite-kamers met ‘n perfekte ligging en uitsig. Sal definitief wil teruggaan en kan dit verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is netjies, ruim, gerieflik en die uitsig is besonders!

Dis die perfekte wegbreekhuis en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm N
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Dit was regtig fantasties! Baie dankie! Die wag by Mabalingwe se hek in die reservaat was erg ongeskik! Geen ander klagtes nie. Huis was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met vriende

Pragtige plek, home away from home!

Sal hierdie pragtige huis vir almal aanbeveel, heerlike naweek met die beste uitsig! Game drive met baie om te sien! Het elke oomblik geniet, sal enige tyd weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 216
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 216
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 216
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2Y4NTI0LWQ5ZjQtNDFjMi1hYzJiLTk0N2VmMjJiNmVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 216 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem