Zea85 Bed and Breakfast
4 resensies
B&B
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zea-laan 85, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zea85 B&B bied gastekamers in Arcon-park, Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat deur die dorp reis en op soek is na oornagverblyf.
Verblyf by Zea85 B&B bestaan uit 5 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan teen 'n ekstra koste vooraf gereël word. Daar is ook WiFi, 'n braaiarea, swembad en veilige parkeerplek.
DIe gastehuis is naby talle wegneem-restaurante, 'n winkelsentrum en ander geriewe in die area.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.3 uit 5van 4 resensies vir Zea85 Bed and Breakfast
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ligging
- Zea-laan 85, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zea-laan 85, Arcon Park, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom