Izintaba Private Game Reserve Zebra Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Vanaf R2 960 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Zebra Cottage is 'n privaat selfsorg-grasdakkothuis op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo, en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde solderslaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddens het muskietnette en wit katoenlinne, en handdoeke en seep word voorsien.
Die kothuis is vir selfsorg toegerus, en het 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n stoof, 'n oond, eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis lei na die sitarea, wat spog met 'n kaggel. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n grasdak-lapa.
Dié kothuis is naby die gemeenskaplike swembad, waar gaste kan ontspan en 'n duik in die somer kan neem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo