Zebra Cottage and Lodge
Beskrywing
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n sitkamer met 'n TV en DStv-kanale, asook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en 'n mikrogolf. Die hoofslaapkamer en die sitkamer lei albei na die veranda. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe (hout sal voorsien word).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lodge kan 5 gaste huisves. Dit bestaan uit 'n leefkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n houtbrandstoof, asook 'n kombuis wat volledig toegerus is en 2 slaapkamers, elkeen met pragtige uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Buite is daar 'n stort met sonstoele, tuinmeubels en 'n losstaande braaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang