Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage and Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Zebra Cottage and Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Genevieve E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve E
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

Such a lovely cottage and everything was clean and well set out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P
Gesin met tieners

Pragtige plek om te bly!

Ons het 'n wonderlike twee dae spandeer by Zebra Cottage and Lodge - die beste braai-uitsig ooit! Dit is ook nie ver van Stellenbosch af nie. Ons sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W
Gesin met tieners

Mooi uitsig.

Zebra Lodge was gerieflik. Mooi uitsig vanaf stoep. Goed geleë naby Stellenbosch. Omsetter is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My new favorite.

Loved our stay in this beautiful, clean and well equipped cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dia-louise G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia-louise G
Gesin met tieners

Rus vir my siel. Fantastiese uitsig.

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Gesin met klein kinders

Puik!

Jo was baie behulpsaam en alles was perfek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loffie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loffie J
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, uitstekende ligging, vinnige kommunikasie.

Vir ons ('n gesin van 5, met 3 tieners) was die ligging ideaal: Amper in Stellenbosch (en dus naby al die punte wat ons wou besoek), maar nie met dorpspryse nie. Die chalet was goed ingerig, en die uitsig was mooi. Die eienaar het deurgaans baie goed en effektief met ons geskakel. Die wynproelokaal op die perseel was 'n aangename bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debré O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debré O
Besigheidsreis

Heerlike plek. Ons het lekker gebly.

Dit was 'n lekker plek. Mooi skoon en lekker gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Paar dae se verblyf om Stellenbosch en omgewing te besoek.

Perfekte ligging. Verblyf uiters netjies. Stap op die landgoed en ontspanning op stoep, was net die beste bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met vriende

Vriendelike personeel met uitstekende ligging.

Baie netjies en goed toegeruste huis met 'n fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en baie vriendelike personeel.

Ons het baie lekker gebly in Zebra Cottage. Die eenheid is ongelooflike netjies en skoon en goed toegerus. Die ligging van die eenheid is wonderlik en die uitsig asemrowend. Die personeel met wie ons in kontak was is vriendelik. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrol V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carrol V
Saam met vriende

Amazing

Super vriendelik, Amazing mense. Niks is te veel vir hulle nie, gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Rustig. Dit is definitief nou op my lys om terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N
Gesin met tieners

Fantasties, skoon, waarde vir geld!

Die verblyf was regtig baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C
Gesin met tieners

Baie rustig en mooi.

Goeie waarde vir geld. Sal weer in die toekoms daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier wat bederf is deur luidrugtige bure.

Die ligging is perfek, maar alles bederf deur groep mense (vermoedelik familie of vriende van die eienaar) wat heeltyd kliphard gepraat en gelag het in huis 100 m van ons af, ons direkte bure kon mens skaars hoor, het daaroor gekla maar sonder enige effek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Cottage and Lodge se terugvoer

Hi Johann,
Very sorry for the disturbance during the stay, our house, next door to yours was let to quite an inconsiderate group. Please contact us if you would like to stay again and we can make it up to you with some complimentary extras.

Zebra Cottage and Lodge
Carina R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R
Gesin met tieners

Mooiste plek!

Baie mooi en netjiese cottage met baie vriendelike en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met klein kinders

Great stay.

Lovely farm walks, views of the game from the veranda. Lovely to have space to walk and ride bikes without lots of people present.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Zebra Lodge se ligging is uitstekend. Mooiste uitsig. Hulle diens is puik en Remhoogte se wyn is fantasties. Ek sal beslis weer by Zebra Lodge gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L

Baie gerieflik, pragtig en skoon.

Ons kon nie veel tyd spandeer by die akkommodasie nie, weens 'n familietroue. Die oggend se koffie op die stoep met die pragtige uitsig was egter oor en oor die moeite werd. Weens 'n misverstand op die elektrisiteitsbord het ons nie warm water gehad vir stort nie, maar dit was binne 10 min na versoek opgelos deur die baie vriendelike familie, aka personeel. Ek sal weer daar bly as ek in die Kaap moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerina D

Pragtige rustige plek.

Ons het in die cottage gebly en dit was regtig baie rustig om daar wakker te word met die bokke wat reg voor die deur kom wei het. Ons het wel die bitter baie styl trappe na die boonste vertrek baie ongerieflik gevind. En die feit dat die badkamer in die kamer is was nie baie toeganklik vir die paartjie wat bo moes slaap nie. Maar bowenal is dit gasvrye personeel met 'n pragtige uitsig en naby genoeg aan Stellenbosch en besienswaardighede. Ons sal vir seker alleen volgende keer graag weer daar wil slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Resa U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resa U
Gesin met tieners

We loved our stay! The game was great. It was very relaxing.

We will definitely recommend the cottage, also come back again. The location was great and just what we needed to relax and spend time with our daughter. We enjoyed the wine tasting as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Dit was wonderlik en presies wat ons nodig gehad het.

Die verblyf en verwelkoming was wonderlik, maar die kersie op die koek was die vier lieflike plaashonde wat ons vergesel het op 'n stappie deur die wingerde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Rustige omgewing. Heerlik om op die plaas te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F

Comfortable accommodation in a lovely setting.

Conveniently located close to Stellenbosch. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B
Gesin met tieners

Home away from home.

Ons bly altyd baie lekker, stil en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny M
Gesin met tieners

Lovely accommodation in a beautiful setting.

Accommodation is upmarket but simple. Cottages are beautifully furnished, clean and have everything one needs. There could be slightly more attention paid to detail as both cottages only had 3 bath towels. We even requested that we bring an extra child and while there was adequate space, it would have been nice to have 5 towels! Wine tasting was an added bonus and we really felt the young lady presenting the wines made our day! She was fun, bubbly and very knowledgeable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Benita M

Heerlik rustig en naby Stellenbosch.

Het heerlik gekuier, maar dis nie so maklik om in huis te kom nie. Trappe baie steil en geen reling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en baie vriendelike personeel.

Heerlik gebly by Zebra Cottage. Verblyf was voldoende vir ons 2 aande se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Gesin met tieners

Gemaklik en interessant.

Baie lekker omgewing en gawe mense. Huis is netjies met alles wat benodig word. Sal goed wees as eenhede oor naweke ook gediens kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Ons het heerlik gebly en is met gasvryheid ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren G
Gesin met klein kinders

Excellent location, was so nice to be able to have a braai and sit back and watch the animals go by.

Wonderful experience. Zebra Lodge has all you need to make your stay comfortable, location is excellent, not too far away from shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Naby alles, rustigheid.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf in 'n rustige atmosfeer en vriendelike gasheer.

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer, sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, Roete 44, Simonsberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNWRkZTYyLTA2OTQtNDAxMS1hNzNkLWZmYzVhYTA2MGM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Remhoogte Wine Estate Route 44, Simonsberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.88391201611 18.851926010265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem