Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Haven

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 23 resensies vir Zebra Haven
Netheid
3.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Brendan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brendan S

Net oornag.

Beddegoed is nie skoon nie, selfs die vloere nie. Definitief 'n kakkerlakprobleem. Handdoeke is vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie L

Baie wild gesien.

Instandhouding van huis nie na wense nie en van die meubels is baie oud. Kombuis is goed toegerus. Houtheining buite kort baie aandag, is oud en val uitmekaar. Die houthuisie (wendy) is 'n seer-oog. Die kuierarea (dek) bo die motorhuis, is glad nie aan te beveel nie so ook nie die houttrappe na die dek toe nie. Huis en die kuierarea kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elmo P
Gesin met tieners

Huis is baie afgeskeep.

Kasdeure stukkend, stortkoppe stukkend, geen sleutel vir deure behalwe ingaandeur, krag was af toe ons daar kom in 40 grade. Sal regtig 'n lekker kuier gewees het as hulle beter na hulle huise kyk. Swembad was vuil. Spinnerakke in kamers. Baie onvriendelike mense by Securicon om sleutel op te tel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise R
Saam met vriende

Baie lekker gekuier totdat dit begin reën het.

Huis is lekker ruim maar kort dringende reperasiewerk. Dit het vir 2 ure hard gereën met die gevolg die hele huis was onder water. Dit het op die boonste verdieping in die kamer met die 2 enkelbeddens deur die nuwe grasdak (wat ons verneem het Augustus oorgedoen is) ingereën en die water het deur die houtvloer na die onderste kamer deurgesyfer. Die aircon in dieselfde kamer lek met die gevolg dat die kamer muf ruik. Die boonste verdieping se sitkamer het dit ook by 4 verskillende plekke deur die grasdak ingereën. Die onderste kamer naaste aan die parkering se aircon lek ook binne die kamer. Die swembad was vuil en onbruikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anschen E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anschen E
Gesin met tieners

Huis was groot maar vuil.

Geen toiletpapier of seep in die badkamers nie. Swembad was vuil en onbruikbaar. Die houtstellasies en houtheining agter by die braai-area is vervalle en kort ernstige werk. Tuinstoele by braai-area is gebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf K
Gesin met tieners

Pleasent and value for money.

Value for money and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful.

We loved the animals in our surroundings. Was a wonderful time away in the bush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida D
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies.

Huis is netjies met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met vriende

Het veilig gevoel.

Die matrasse en beddegoed op die grondvloer kort egter aandag. Meer noodligte in geval van 'n kragonderbreking sal 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmay E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmay E
Gesin met tieners

Was 'n heerlike kuier.

Sal enige tyd weer Zebra Haven kies vir n tydjie weg. Lekker plek om bietjie weg te kom en net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nog altyd tevrede met plekke wat ons geboek het maar nie die 1 nie!

Ek sal die plek nie eers verniet weer vat nie. Alles was vuil en slordig - moes alles eers was voor dit gebruik kon word. Baie goed is stukkend. Dis eintlik makliker om te se wat reg was ipv wat verkeerd was. Die lugreeling en yskas het gewerk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Haven se terugvoer

Morning Danie

This is an extremely disturbing review. But thanks for giving us feedback. The cleaners actually were there on the day you arrived. We were getting the roof rethatched before you arrived, I wonder if that was the problem, but it should still have been sorted before you arrived. Our last review was all 5's, so we really would like a bit more information if possible. So sorry that you had such a bad experience.

Zebra Haven
Lourens B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, plek was baie mooi skoon en ruim. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Swembad was 'n saligheid vir die hitte. Daar het baie diere kom kuier op soek na ietsie om aan te peusel. Sal beslis aanbeveel en glad nie omgee om weer daar te boek vir ons volgende kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Gesin met klein kinders

Alles was goed. Het krag probleem gehad Vrydag maar is ons heeltyd op Hoog te gehou en is dit herstel

Mooi omgewing. Baie diere gesien

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R
Gesin met klein kinders

Lovely weekend break.

We had a wonderful weekend and lots of animals came to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en baie mooi. Daar was baie diere wat ons gesien het. Die huis is ideaal vir 'n lekker kuier en was toegerus met alles wat ons benodig het.

Marlothpark was fantasties met hul veiligheid en skoonheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert O
Gesin met tieners

Baie rustig en privaat.

Daar was klein foutjies maar die eienaar het dit vinnig reggestel. Sal weer teruggaan na Zebra Haven. Het baie lekker gebly. Baie diere kom in die aand na die huis opsoek na iets om te eet. Zebra Haven is ook baie veilig om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Goed.

Ons was maar min tuis omdat ons Wildtuin toe was. Die huis het aandag nodig. Die stene wat wit geverf is, is vol stof en vertoon nie goed nie. Ons het probleme gevind wat ons onder die eienaar se aandag gebring het, op boonste vloer is 'n geblokte wasbak en uitlaatpyp wat af is en die water teen die huis laat uit loop, by kamer met 2 enkelbeddens het die buislig geflikker en maak 'n groot geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Ons verblyf was heerlik het alles gehad wat ons nodig kon hê.

Ons verblyf was heerlik. Huis is goed ingerig. Sal definitief weer verblyf by Zebra bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem P
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier in die bosveldatmosfeer.

Hoewel ons lekker gebly en gekuier het wil ek net die volgende voorstelle maak: Die mure binne die huis sou ek gepleister het want op die oomblik vertoon dit vuil omdat daar stof in die gleuwe tussen die stene is. Die lakens vir die dubbelbed pas nie behoorlik nie (bietjie klein en kon nie ingesteek word nie) so as jy omdraai vrommel die laken onder jou in. "Fumegate" die huis binne om van die goggas in die grasdak ontslae te raak. Maak die dek 'n meer toeganklike kuierplek. Daar is goeie potensiaal in hierdie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Haven se terugvoer

Afternoon Willem,

Thank you for your review and the added suggestions. It is always great to hear from guests how we can improve, especially guests that have high standards such as yourself. We will endeavour to take some of the suggestions on board, before your next visit.

Bush regards,
Marloth Havens

Zebra Haven
Thora G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thora G
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Great location, for first time visit to Marloth Park, Zebra Haven is comfortable, spacious and safe. I would recommend a decent stove with an oven be placed in the place as getting back from KNP so late was hectic to braai, one aircon was not working. Other than that it was a fabulous experience with all the close up animals right there and the crocodile river right there. Will definitely return for a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Haven se terugvoer

Thank you so much Thora, for your great review. We placed a flavorwave oven into the kitchen in the meantime, whilst we determine the size of stove for the house. We look forward to welcoming you back soon.
Bush regards,
Marloth Havens

Zebra Haven
Gustav K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav K
Saam met vriende

Het lekker gerus in 'n stil bosveld atmosfeer.

Het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Geen problem gehad met krag of warm water nie. Die eienaar, Brent, was baie gaaf en hulpvaardig. Hy is in die proses om toerusting op te gradeer en het ondermeer 'n nuwe eetkamer stel en elektriese braaipan geïnstalleer. Wild is baie mak en het koedoes, bosbokke, duiker, zebras en vlakvarke by ons kamp gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius W
Gesin met tieners

Verblyf nie waarde vir geld.

Ek sal Zebra Haven vir niemand aanbeveel nie. Die mees onaangenaamste vakansie ervaring ooit. Die krag is elke dag af vir `n paar uur. Die eetgerei en alles in die kombuis is sowat 50 jaar oud. Dit saam met die meubels in die huis. Almal het hulle eie smaak maar nie meubels en eetgerei wat dateer van die 1950`s nie. As jy `n vakansiehuis het wat jy uitverhuur moet jy dit nutraal hou en opdateer met die tyd. Die huis het drie deure wat uitgaan na buite, ons het slegs een stel sleutels vir een deur. Die foto's op die web waar jy bo kan sit is gesluit met slot en ketting. Laaste, neem asb al julle persoonlike foto's en begrafnisbriewe uit die huis want ek is seker nie enige gas wat daar bly wil dit sien nie. Dit is baie onprofessioneel om so iets te doen. Dit het vir my gevoel asof ek by my ouma se huis in die 1950`s gaan kuier het, mees walglikste vakansie ooit in my lewe. Kon glad nie slaap in die aande met al die persoonlike besittings van die eienaar in die huis nie. Sal dit glad nie aanbeveel vir enige persoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Haven se terugvoer

Good Afternoon Marius and family.

I am absolutely mortified that the Marloth Havens Zebra haven property did not deliver on your family enjoying a well deserved holiday break. I have immediately dispatched our Marloth Park agent to look into the "funeral letters/photos" that you spoke about above, as we were certain that all personal effects were removed from the house but maybe something was missed and I apologise.

Point is taken with regards the cutlery. We overlooked that part and we did not replace them, as we did with the new crockery sets/microwave/kettle/toaster/gas cooker set-up. We will make a plan to rectify that situation as soon as possible.

We will update the website pictures and website information, with regards the availability of a single front-door access and the top lapa. The keys issue was taken on a security aspect and the top lapa will become available once the required furniture is acquired. This is something we obviously need to review.

Unfortunately, power availability in Marloth Park over festive periods when there is pressure on the grid, is an Eskom issue and I am informed that the Nkomazi Municipality is trying to rectify the situation, but that is a long-term issue. I hope the solar lights and gas geyser/cooker at least took some of the pain away from that unfortunate situation.

Thanks again for taking the time to write a review for Zebra Haven. We will endeavour to improve the experiences for our next guests. I know it seems unlikely now, but if you are ever to think about holidaying again in Marloth Park (during the non-peak season to decrease a repeat of the Eskom experience) please give us a shout via email and we will see what we can arrange to counter your prior experience.

Regards,
Marloth Havens

Zebra Haven
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 3488, Marlothpark, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKXs7grzpKE3jFJKvmo1s02axszPg6o05SQvroOo43BAjI95ko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 8) 23 5 1 4 3488 Zebra Street Marloth Park 4321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342289696367 31.803703449074