Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Rest Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Delphine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Zebra Rest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anso V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anso V
Saam met vriende

Zebra Rest Cottages is gerieflik ingerig. Ons het die verblyf daar baie geniet. Baie rustig.

Zebra Rest is goed ingerig vir al jou behoeftes. Daar is 'n baie rustige atmosfeer. Eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V
Saam met vriende

Wonderlik met 'n rustige atmosfeer.

D&R was fantasties en hulle het ons so welkom laat voel. Hulle winkeltjie is oulik en het ons gereeld gesien. Dit was 'n heerlike naweek weg met die 2 sebras wat ons kort-kort verras het. Lekker rustig en gemaklik by die swembad met braaigeriewe en stoele vir almal en alomheersende kalm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranko A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ranko A
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, rustige atmosfeer.

Die eienaars gaan uit hulle pad uit om seker te maak dat hulle gaste gemaklik en gelukkig is. Die diens was uitstekend en ons sal defnitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D

Lieflike gasheer en gasvrou!

Ons het baie welkom gevoel vandat ons daar aangekom het. Sal vir seker terugkeer. Baie dankie, sal julle definitief aanbeveel. Buitestort was hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Gesin met klein kinders

Excellent!

We enjoyed our 2 night stay at Zebra Rest. Rob and Del were so amazing and welcoming. The outside bathroom, under the stars was the best. An amazing experience and a must see. Family friendly, quiet, away from the city noise and very safe. The aircon and all the facilities, new cutlery, clean linen, comfortable beds, sparkling swimming pool ensured such a relaxing and rejuvenating time for our family. Helping Rob and Del to feed all their furry kids was awesome and the zebras were so inquisitive and entertaining. Braai facilities also very clean. We will definitely visit them again, soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi F

Mooi, netjiese huisie in 'n baie mooi area. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Veilige, toegangbeheerde area en veilige kleinhoewe.

Huisie en linne was baie mooi skoon en netjies. Kombuisware nuut en netjies. Interessante buitelugbadkamer, met pragtige sterre en netjiese geriewe. Ons het nie gebraai nie maar die braaigeriewe is ook baie skoon en netjies. Area is stil en rustig. Geen probleme ervaar. Zebras is interessant om dop te hou, swembad is skoon en netjies en jy kan lekker deur die terrein stap. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V
Gesin met klein kinders

Puik! Ons sal vir seker weer kom!

Pragtig, netjies en ongelooflike gasvrye verblyf. 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Gesin met klein kinders

Weg van die stad se geraas.

Ons het al die nodige inligting vanaf die eienaar ontvang voor ons vertrek. Ons is baie vriendelik ontvang met 'n heerlike koeldrank. Die verblyf was baie aangenaam en die buite badkamer was iets nuuts. Die lugversorger het ons baie gehelp aangesien die son die vertrek warm bak deur die dag. Sal Zebra Rest Cottage definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39142c9f8243ea876c781f311d00f7cd3308cb9d45e46b31182fef3f7b64e735c5459ccb2deb16ad0a5aef341f42eba112ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Portion 45 of the Farm Lovedale Honeybird 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.641349142442 31.235963136868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem