Zebrina Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers.

Zebrina Guesthouse 9 luukse kamers, 6 ateljeekamers, 6 standaardkamers en 2 gesinsuites. Elke kamer het 'n privaat ingang en balkon of stoep.

Ons het 'n ongelooflike uitkykdek met 'n uitsig oor die Laeveld wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie te geniet. Zebrina het 2 swembaddens en buitebraaigeriewe in die lowerryke tuine. Daar is ook 'n speelpark vir kinders.

Die gastehuis bied 'n Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Zebrina Guesthouse is 2 km van die Ilanga Mall, Crossings Inkopiesentrum, Nelspruit Medi-Clinic en Nelspruit se middestad af. Ander winkelsentrums is minder as 4 km van die gastehuis af. Verken die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panorama-roete wat net 1 uur se ry van ons af is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zebrina Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za