Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebrina Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers.

Zebrina Guesthouse se verblyf word in ateljeekamers, superieure kamers en gesinkamers gebied. Elke kamer het 'n privaat ingang en balkon of stoep. Ander geriewe sluit lugversorginf, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ons het 'n ongelooflike uitkykdek met 'n uitsig oor die Laeveld wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie te geniet. Zebrina het 2 swembaddens en buitebraaigeriewe in die lowerryke tuine. Daar is ook 'n speelpark vir kinders.

Die gastehuis bied 'n Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Zebrina Guesthouse is 2 km van die Ilanga Mall, Crossings Inkopiesentrum, Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic en Mbombela (Nelspruit) se middestad af. Ander winkelsentrums is minder as 4 km van die gastehuis af. Verken die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panorama-roete wat net 1 uur se ry van ons af is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Niki S
Gesin met klein kinders
5.0
It was wonderful. The stay was wonderful, the staff was accommodating when we arrived to book in only after 20:00 that night. Delicious...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Was soos altyd baie lekker om daar te bly, kamers skoon, ontbyt heerlik. Die kamers was soos altyd skoon, personeel vriendelik en professioneel, en on...
Sien meer
Apr 2025
Ute J
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie waarde vir geld! Die personeel was baie vriendelik en jy het die opsie om aandete te bespreek. Baie goeie waarde vir geld!
Mrt 2025
Anne-marie S
5.0
Enige tyd weer! Dit was baie lekker, cozy en baie vriendelike diens.
Mrt 2025
Nico G
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome, clean, relaxing stay! Pleasant. I was told to book here via the website through a family member who stayed here before, and I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 228

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Zebrina Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang