LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zebula 10 | LekkeSlaap
+12

Zebula 10

1 resensie
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Zebula 10 is deel van die Zebula Country Club en Spa naby aan Bela-Bela in Limpopo. Die natuurreservaat en buiteklub bied akkommodasie vir die korporatiewe gas, die gretige gholfspeler en die natuurliefhebber. Zebula is die tuiste van meer as 450 diere en meer as 20 spesies van inheemse Afrika-soogdiere.

Ons bied 5 en suite-slaapkamers. Die een slaapkamer is kleiner en het stapelbeddens wat geskik is vir ouer kinders. Daar is 'n ten volle gemeubileerde leefarea met 2 kaggels, 'n pooltafel en 'n TV met DStv. 4 uit die 5 slaapkamers het lugversorging vir warm somersdae en daar is 'n ingeboude braaiplek op die patio. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, 'n skottelgoedwasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien wat gaste gerus kan gebruik. Die lodge word daagliks skoongemaak. Daar is 'n boma naby waar jy en jou vriende en familie onder die sterrehemel kan sit en kuier met die geluide van wild in die agtergrond.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Zebula 10
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Farm No 534 KQ, , Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R6 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5NDE5MThiLTI1ZTUtNGZlOS05N2E0LTRhZjNhMDBlZTgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 750  per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 Farm No 534 KQ Mabula District 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.747323347603 27.965463548899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!