Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 119

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Gholflandgoed en Spa, Huis 119, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zebula 119 is ’n luukse en gerieflike selfsorghuis met ’n grasdak op die Zebula Gholflandgoed en Spa, 57 km vanaf Bela-Bela. Hierdie huis bied ’n uitsig oor die 16de putjie van die lieflike gholfbaan.

Die huis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n gastetoilet en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat as ’n super-koninggrootte-bed opgemaak kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad, asook ’n skuifdeur wat na buite lei.

Die hele huis het lugversorging. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het ’n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gerieflike sitplek, ’n kaggel en ’n platskerm-TV. Daar is ook ’n gastetoilet.

Daar is ’n balkon met sitplekke op die boonste verdieping. Die sitarea lei na ’n onderdakstoep op die onderste verdieping. Hierdie stoep het ’n ingeboude braai en ’n etenstafel met 8 stoele. Daar is ook ’n lieflike plonspoel en ’n vuurput met sitplekke.

Gaste het toegang tot die aktiwiteite wat by Zebula gebied word, soos gholf, die spa, wildritte en vierwielmotorfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 119 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Zebula 119
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Zebula Gholflandgoed en Spa, Huis 119, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 119 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Gholflandgoed en Spa, Huis 119, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98113dad9398f501b690528e0e32c2c2e8f09ae1cf2245dccb15b5bfba4bb4a0ff37a68ae7a1b29acc519ef0f6894dba8870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Zebula Golf Estate and Spa Huis 119 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.746171551335 27.955740091133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem