Bela-Bela Akkommodasie by 139 Zebula | LekkeSlaap
+47

139 Zebula

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 539, Mabula, Zebula 139, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

139 Zebula bied selfsorg-vakansieverblyf in die Zebula Golf Estate and Spa. Zebula lê in die skadu van die Waterberge op 1600 ha-osveld en spog met 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa. Zebula 139 is net 5 minute se stap vanaf die klubhuis.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging, sowel as 'n boma en swembad met 'n net.

Al die kamers het en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed. Die tweede, derde en vierde slaapkamer op die boonste verdieping het elkeen 2 enkelbeddens. Die boonste dek het 'n pragtige uitsig op die Waterberge en kyk ook uit oor die 18de putjie van die gholfbaan.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met alle toebehore, 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Daar is 'n knus kaggel in die sitkamer met 'n platskerm-TV en DStv. Die onderdak-onthaalarea beskik oor ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput vir 'n atmosvuurtjie onder die sterre, asook 'n swembad met 'n veiligheidsnet. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 139 Zebula sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 139 Zebula
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Plaas 539, Mabula, Zebula 139, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 539, Mabula, Zebula 139, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZDVhZjJiLTk5YzgtNGM2OC05MTFjLTI5Y2I0ZDNiYTExNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Farm 539, Mabula 139 Zebula 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.764886 27.94998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za