152 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

152 Zebula is 'n selfsorghuis met 2 verdiepings in Zebula Golf Estate and Spa. Zebula is 'n vyfstergholflandgoed met 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa in die bosveld in die skadu van die Waterberge.

152 Zebula het slaapplek vir 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n oopplan-kombuis, -eet, en leefarea.

Die eerste en tweede slaapkamers het albei koningingrootte-beddens, die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die vyfde, kleiner kamer is buite die huis en het 'n driekwartbed. Op die boonste vloer is daar 'n pooltafel.

Die kombuis ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, ander klein toebehore, potte en panne. Daar is 'n tafel met 8 stoele in die eetarea.

Die leefarea maak oop op 'n beskutte houtdek en vermaakarea met ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembad. En die huis het ook 'n boma met 'n vuurput vir sterrenagte om die kampvuur.

Zebula 152 is loopafstand van klubhuis af. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 152 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 152 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za