Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula Prop 2876

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die huis verbode.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word. Harde geraas is by Marlothpark verbode en die park kan 'n boete aan gaste uitreik.
Gaste moet nie die diere met die hand voer nie, aangesien dit wilde diere is.
Hou asb. enige glas uit die swembad. Dit is nie sigbaar onder die water nie en kan iemand beseer.
Gaste moet asb. die lugversorging afskakel as hulle nie in die kamer is nie.
Maak asb. seker dat al die vensters toe is wanneer jy die huis verlaat, aangesien ape en bobbejane binnekom en baie skade kan aanrig.
Maak asb.seker dat die stoof en/of oondknoppies afgeskakel is wanneer dit nie gebruik word nie.
Gaste moet asb. nie met die swembadpomp peuter nie. Die swembad word gereeld skoongemaak.
Die badkamerhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
Hou Marlothpark asb. skoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2876, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0edff2aaaecef4414ab52136374ab3fd23b33a43e7be753fdff27430c563f734bc174cb8c2ebf5ce494bfaf19bfe18be384f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2876 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3368395 31.795067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem