Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 317

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R3 000 betaalbaar is. Dié bedrag sal binne 1 week ná die verblyf terugbetaal word.
'n Administrasiefooi is in kontant betaalbaar.
Zebula 317 (Kukama's Rest) het rolstoelhellings en -paadjies, maar toegang is tot sekere dele beperk; doen asseblief navraag voor bespreking.
Kukama's Rest word daagliks skoongemaak.

Bewaringsfooi per voertuig is betaalbaar (bank kaart geen kontant word aanvaar nie) by hek voor ingang van:
R 100.00 per voertuig (4-6 persone)
R 320.00 per minibus (tot 16 persone)
R1 150.00 per bus (meer as 16 persone)

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Kareefontein-plaas, Bela-Bela, 0490, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NDFhYTAyLTAzMTktNGQ1Yi05MmViLTgxODliMjRiY2I4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 14) 20 5 1 5 Off the R516 Farm Kareefontein Farm 0490 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.729347 27.940654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem